Cottage Pie by Robberg
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lion Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 159
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Christelle M - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en besorgde personeel.
Cottage Pie by Robberg se terugvoer
Baie dankie, Christelle.
Jou gawe woorde word baie waardeer.
Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te hê.
Groete,
Die span by Cottage Pie
Nel D - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik, lekker en gemaklik.
Cottage Pie by Robberg se terugvoer
Hi Nel,
Baie dankie. Dis so lekker om te hoor julle het so 'n fantastiese tyd by ons gehad.
Ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Die span by die Robberg
Arie J - Aug 2024
Algehele gradering
Die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons soos royalty behandel.
Louis V - Feb 2023
Algehele gradering
Vir die prys en aantal sterre verwag jy heelwat meer veral in terme van wanneer daar loadshedding is.
Antoinette G - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful place, friendly helpful staff. Comfortable room with everything you could need. Would higly recommend.
Cottage Pie by Robberg se terugvoer
Dear Antoinette,
We are so grateful for your kind words. Thank you for sharing your review with us, and the rest of our guests.
Hope we get to welcome you back soon.
Warm Regards,
The team at The Robberg
Anele D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie professioneel en persoonlike diens!
Cottage Pie by Robberg se terugvoer
Anèle, baie dankie.
Jy het ons dag gemaak met jou gawe woorde en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Die span van die Robberg
Leana E - Mei 2022
Algehele gradering
Can't wait to go back!
Cottage Pie by Robberg se terugvoer
Dear Leana,
Thank you for leaving a review and we are glad that you enjoyed your stay with us.
Hurry back.
The team at The Robberg
Lee-anne J - Apr 2022
Algehele gradering
A pleasant stay.
Cottage Pie by Robberg se terugvoer
Hello Leeanne,
We’re so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you again soon. We hope we get to welcome you back soon.
Kind Regards,
The team at The Robberg
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang