Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie by Robberg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cottage Pie by Robberg is op die strandfront in Plettenbergbaai geleë en bied lieflike verblyf, ideaal vir gesinne, paartjies, of 'n groep vriende.

Verblyf beskik oor 'n verskeidenheid gastekamers. Elke kamer het gemaklike beddens en badkamers wat 'n bad of 'n stort het. Elke gastekamer het 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, 'n haardroër en 'n TV. Die gesinskamer het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Cottage Pie by Robberg deel geriewe met 'n boetiek-hotel langsaan. Die geriewe sluit 'n dek, ontbyt- en eetareas, 'n kroeg met voorraad, 'n sitarea, asook 'n swembad en buitelug-kroeg in. Hier is ook 'n terras waar skemerkelkies geniet kan word met 360 grade-uitsigte oor Robberg en Plettenbergbaai.

Plettenbergbaai is op die Tuinroete geleë en bied unieke buitelugervarings, prettige aktiwiteite en perfekte uitsigte. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang, stap, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage Pie by Robberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0908be182a360c1b1eac06d42167596d767f144fb54bad87b7ca7403f70482180c6444b089cbe55ba8b3b576de28c607f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Tarbet Ness Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07618793382 23.369682684656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang