Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie by Robberg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cottage Pie by Robberg bied lieflike verblyf aan die strand in Plettenbergbaai, wat dit ideaal maak vir gesinne, paartjies of groepe vriende.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers wat elk toegerus is met gemaklike beddens en badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Elke gastekamer beskik oor 'n minibar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, lugversorging, 'n haardroër en 'n TV. Die gesinskamer het 'n kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Cottage Pie by Robberg deel die geriewe met 'n naburige strandboetiekhotel. Die geriewe sluit 'n uitsigdek, ontbyt- en eetkamers, 'n kroeg met volledige voorraad, 'n sitkamer, 'n skemerkelkie-terras met 360-grade-uitsigte oor Robberg en Plettenbergbaai, asook 'n swembad met 'n buitekroeg in.

Plettenbergbaai, wat in die asemrowende Tuinroete gevind word, is 'n hoogtepunt vir baie, met sy unieke buitelug-ervarings, prettige aktiwiteite en perfekte natuurskoon wat dit die ideale blyplek maak. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voetslaan, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Cottage Pie by Robberg
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage Pie by Robberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarbet Ness-laan 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0908be182a360c1b1eac06d42167596d767f144fb54bad87b7ca7403f70482180c6444b089cbe55ba8b3b576de28c607f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Tarbet Ness Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07618793382 23.369682684656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang