Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Space @ Berg n Dal Heritage Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B25, Flower Valley-pad, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage Space @ Berg n Dal Heritage Farm bied elegante selfsorgverblyf in die Uilenkraalvallei in Gansbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad.

Dié kothuis is een van 4 op die plaas en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste aangesien dit oor 2 slaapkamers en 'n badkamer beskik. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sentrale leef- en eetkamer bied 'n antieke koolstoof en kaggel.

Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en oor die omliggende plaas uit te kyk. Die verblyf is ongeveer 2 ure vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute vanaf Hermanus en slegs 15 minute vanaf die historiese dorpie Standford.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas B25, Flower Valley-pad, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B25, Flower Valley-pad, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f633ea45e3bd1d8e826a0ab0cb70696f9760548d373813ce3e197ec8e82c7a51f6687247091a9c317a5dda9432c1fa8017b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.557973 19.462861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang