Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage The Chapel @ Berg n Dal Heritage Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rapporteer asb. voor vertrek enige breekskade aan die eienaars. Indien die gaste nie hierby hou nie, behou bestuur die reg voor om enige breekskade van die verantwoordelike gaste af te trek.
Vure word slegs in die aangewese buitebraai en kaggels toegelaat. Oop vure is streng verbode.
Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nêrens op die plaas toegelaat nie.
Hou geraasvlakke te alle tye laag, veral in Cozy en Intimate aangesien hulle langs mekaar geleë is. Stilte moet tussen 23:00 en 08:00 gehandhaaf word.
Gaste mag slegs in die afgebakende spasies parkeer.
Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
Die aantal gaste in die kothuis is te alle tye beperk tot die aantal persone wat op die bespreking genoem en waarop daar ooreengekom is.
Maak asb. met vertrek seker dat die kothuis oor die algemeen netjies is en alle skottelgoed gewas en weggepak is.
Maak asb. seker dat deure en vensters gesluit word wanneer die perseel verlaat word en dat kos buite sig gehou word. Bobbejane vind maklike maniere om by kos uit te kom wat uitgestal word.
Rook is binnenshuis verbode. Rook gerus buite en gebruik die asbakkies om die sigaretstompies weg te gooi.
Moet asb. nie enige vullis binne of buite die kothuis los nie. Sit dit asb. in die vullisdromme wat voorsien word. Gebruik die dromme soos gemerk vir die spesifieke afval wat die eienaars herwin.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B25, Flower Valley-weg, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee8b0aedc8ffad7ef7284937a3dc8019d1ed2c4abd58619a3314823ee914095fd26688ceb22dbeb19dc636e0b6fe912e0515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.557973 19.462861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang