Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Two @ Imbabali Retreat & Venue

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Musiek word nie toegelaat nie en stilte moet teen 22:00 gehandhaaf word.
Slegs 5 gaste word op 'n slag in die kothuis toegelaat.
'n 50%-deposito word gehef en die balans moet 48 uur voor aankoms betaal word.
Die eienaars het groot en klein honde wat te alle tye vrylik op die perseel rondloop, asook hoenders, eende en voëls. Imbabali Retreat and Venue aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige diere of troeteldiere se gedrag op die perseel nie en vra dat hulle met respek behandel word.
Visvang is slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis beskikbaar.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die breekskadedeposito moet 48 uur voor aankoms betaal word.
Die breekskadedeposito sal binne 3 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 810
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 810
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R3 810
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560 Hekpoort-weg, Erfdeel RH27, Magaliesburg, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c7718d9691fc90794b775586c8ac0cc8d5ee988c3334f103d24c44dbbc97be300e8f272c6a2fe5ce46565b30df37f407849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 810 per nag, vir 5 mense R560 Hekpoort Road Plot RH27 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.911062 27.574041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang