Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage with a View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker Place 3, St. Francisbaai-dorp, St. Francisbaai, 6230, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 180 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cottage with a View is 'n bekoorlike solderwoonstel op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Die woonstel spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berge, wat 'n skilderagtige agtergrond aan die idilliese dorpie bied.

Die woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 'n solderslaapkamer en 'n badkamer. Die boonste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word met 'n ortopediese-matrasbedekking. Elke slaapkamer en die leefarea het mooi berg- en see-uitsigte. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n enkelplaatgasstoof en 'n induksieplaat toegerus is. Daar is ook 'n draagbare gasbraai beskikbaar. Die sitarea het 'n 'n skuifdeur wat lei na die stoep met 'n uitsig oor die vallei en see. Daar is ook 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste sal met aankoms 'n komplimentêre pakkie tuisgebakte lekkernye ontvang.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esmay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Duiker Place 3, St. Francisbaai-dorp, St. Francisbaai, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage with a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker Place 3, St. Francisbaai-dorp, St. Francisbaai, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd637587029acb49ce3623dd581f85e85d605afc19534397b7b892064df922859fb76d1d3e0a73a0860afe2e7b9abf7b866d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 3 Duiker Place St Francis Bay Village 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164748936824 24.821526215201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang