Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottages20

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Cottages20
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dean R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean R

Fantastic.

Absolutely amazing. Has everything you need for a comfortable stay. Comfortable, safe and secure. Would definitely be back and would highly recommend.

Vihann L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vihann L

Veilig, gerieflike en mooi verblyf stapafstand vanaf die strand.

Ons gesin van 4 het baie lekker by Cottages20 gebly. Cottages20 is mooi, modern, veilig en baie naby aan die strand. Ek sal Cottages20 beslis aanbeveel as verblyf op Koffiebaai!

Heidi N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi N

Perfect.

We enjoyed our stay so much, the unit matches the view, it had everything you could think of, and even offered laundry service. The host is great.

Henry J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

First class accommodation and top-notch staff. Well done.

We were pleasantly surprised at the condition of the spotless unit and the well-kept grounds. Everything worked. On our road trip, we spent a couple of nights at other establishments, but Cottages20 really won first prize. We packed up slowly because we did not want to leave!

Hendrik A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik A

Wonderful, relaxing, good quality time with my family and brother's family.

Very happy with our stay, host was amazing! There is no nearby shops and she organised that our groceries are delivered to the unit.

Fernanda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda R

Wonderful.

The best accommodation in Coffee Bay. Lovely conditions, very attentive and helpful host. Thank you.

Thorpe E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thorpe E

Beautiful and quiet.

Wonderful host who willingly advised us on the area and alternative routes to Port St John's. Beautiful accommodation with us wanting for nothing.

Ruan F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan F

Our Wild Trip to the Wild Coast.

Lobster Loft is 'n amazing space vir enige couple. Cottages20 in general is baie modern, netjies en veilig. Amazing eet plekke reg oor die pad en langsaan. Jy stap oor die pad en jy is by die see. Alles en meer is reeds on-site sou jy miskien iets vergeet het. Beplan bietjie vooruit en gesels met die locals en jy gaan jouself baie geniet. Ek gaan my Polo trade vir daai bakkie wat ek nog altyd wou hê om weer hier om te gaan!

Peter T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Great facilty and fantastic hosts.

Firstly, we were upgraded to Catfish Cove which is superbly equipped and beautifully appointed. The hosts went out of their way to make sure everything was in order when Coffee Bay was hit by the devastating flood.

Sonja P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Hierdie was beslis die hoogtepunt van ons vakansie!

Die verblyf was uitstekend! Ons sal op geen ander plek as Cottages20 bly nie! Die huis is pragtig smaakvol gemeubileer en silwerskoon. Die WiFi werk en ons kon Netflix benut. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam.

Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie rustig en veilig. Kamers is baie netjies. Personeel baie vriendelik.

Baie lekker plek om te oornag en te ontspan.

Magda K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Fantasties.

Waarde vir geld in 'n pragtige plek met hartlike welkom mense. 10/10.

Dedre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre J

Baie lekker.

Was lekker net die gaste wat laat in die oggend ure in kom, wat baie raas as hulle te veel gesuip het. En jy bly onder en hulle bly bo jou raas hulle baie.

Annelize E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Beste plek in Coffee bay.

Kan regtig nie kla nie, alles was netjies, alles is daar en alles werk. Al wat bietjie gepla het was bure bo ons. Nie seker of dit dalk 'n houtvloer is nie, maar voetstappe is baie prominent. Maar dit is darem nie maak of breek nie. Ek dink nog steeds dis die beste waarde vir geld wat mens daar sal kry. Sal dit definitief aanbeveel.

Lenore R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore R

Best location, clean and beautiful.

No negatives with this perfect place. Even with no water and electricity they have plans in place to provide everything we needed. Very close to the beach.

Xolelwa K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolelwa K

One of the best stays ever!

Cottages@20 was such a wonderful surprise for me and my friends. I will definitely come back, but with my family.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 20, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e9239c373ae4b5c090a3db623a7a84f7c09539980e6fd1716cb11f9754e58bfc4a16791c1005ff3bdac8028d846982ec9dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Site 20 Coffee Bay 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.984754377646 29.147976850052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang