Cottages @ Moffett
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 272
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mercia B - Sep 2024
Algehele gradering
Vinnige heen en weer reis, moë bene, kan vir beter oorblyf gevra het nie.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Bester Mercia, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Mercia B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, huislik, vriendelike verwelkoming.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Mercia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by Cottages@Moffett geniet het. Dit beteken baie vir ons. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Neill M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.
Vanessa J - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Vanessa
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Julle is enige tyd welkom om weer by ons oor te bly.
Groete
Francois en Leonie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Heather S - Jul 2024
Algehele gradering
Great stay - will use it more often.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Heather, thank you for the great feedback. We are glad that you enjoyed your stay at Cottages@Moffett. You are welcome back anytime.
Best regards,
Francois and Leonie
Lu-ann M - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful cottages with everything you need.
Tanya V - Jul 2024
Algehele gradering
Puik bestemming, soos altyd!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Tanya, baie dankie vir julle terugvoer. Dit is altyd baie lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Groete
Francois en Leonie
Eindelik B - Jul 2024
Algehele gradering
Secure, comfortable, modern, clean and homely.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Eindelik, thank you for your feedback. We really appreciate it.
It was great having you. We are looking forward to your next visit.
Kind regards
Leonie
Joyce S - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Joyce. Dit was lekker om julle weer te kon ontvang.
Groete
Francois en Leonie
Joyce S - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, wonderlike gasvryheid.
Vicky G - Jun 2024
Algehele gradering
Perfek! Sal vir seker weer daar tuis gaan.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Vicky, baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Jaen S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Jaen, baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Marius B - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oorbly.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Marius, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Casper G - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige privaat cottage. Baie smaakvol gemeubileer.
Christo V - Mei 2024
Algehele gradering
Alles in plek en puik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Christo, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Rika L - Mei 2024
Algehele gradering
Beste verblyf ooit in Bloemfontein.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Rika, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit en is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Leonie R - Mei 2024
Algehele gradering
Sorgelose, luukse verblyf wat elke sak pas.
Kimberley Real Estate H - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning! Ekstra spesiaal - uitlig fantasties.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Heleen, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom!
Monica S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Monica, baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Hendrik C - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Hendrik, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Francois en Leonie
Gerhard G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon waarde vir geld.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Gerhard
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is regtig bly dat julle julle verblyf by ons geniet het! Julle is enige tyd weer welkom.
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek en my man het heerlik gebly, alle nodige geriewe is daar, veilige parkering.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Louise
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Petra B - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Petra, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Groete
Francois en Leonie
Neill M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Charles R - Feb 2024
Algehele gradering
Clean and very beautiful cottage.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Charles
Thank you for the feedback. We appreciate it. We are looking forward to receiving you again.
Kind regards
Francois and Leonie
Anneli M - Jan 2024
Algehele gradering
Hoef nie verder te gaan soek vir 'n gastehuis in Bloemfontein nie.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anneli
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie! Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Elmie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie mooi!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Elmie, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Natasha K - Jan 2024
Algehele gradering
This accommodation is a gem that combines comfort, safety, and hospitality.
Lees meerCottages @ Moffett se terugvoer
Dear Natasha
Thank you for such a beautiful review. We really appreciate it! It is always good to know that our guests enjoyed their stay at Cottages@Moffett.
Andries M - Jan 2024
Algehele gradering
Oorslaap op 'n pang reis.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Andries, ek is bly dat jy jou akkommodasie by Cottages@Moffett geniet het!
Groete
Francois en Leonie
Chris-mari S - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, mooi en netjies.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Baie dankie Chris-mari, dit was lekker om julle weer te kon ontvang.
Julle is altyd welkom.
Groete
Francois en Leonie
Marlie B - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag plek.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Marlie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly om te hoor dat julle weer jul verblyf by ons geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Anton B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons in 'n gastehuis soek! Spyt ons kon net een nag bly!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anton, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete, Francois en Leonie.
Adéle L - Jan 2024
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Adéle, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Bly dat julle lekker gebly het by ons. Ons sien uit daarna om julle terug te ontvang by Cottages@Moffett.
Groete
Leonie
Antoinette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was meer as net gerieflik - dit was 'n bederf!
Lees meerJay-jay E - Mrt 2024
Algehele gradering
Loved our stay, clean, friendly, spacious and worth the money. Will see me again.
Kevin H - Apr 2024
Algehele gradering
Very stylish and clean. Great place to stay over for a night.
Ria D - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Joané W - Des 2023
Algehele gradering
Lekke, gerieflik en maklik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anthony, dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het lekker geslaap. Jy is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Chris-mari S - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie mooi.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Chrismari, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer more te ontvang.
Groete
Leonie
Yolandi B - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek wat gerieflik ingerig is. Voorsiening is getref vir beurtkrag.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Yolandi, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom.
Groete
Leonie
Estie V - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Estie, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Jordeen K - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Jordeen, thank you for your feedback. We really appreciate it. We are looking forward to welcoming you back.
Leané R - Okt 2023
Algehele gradering
Het gevoel asof ons by die see is.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Leané
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was lekker om julle by Cottages@Moffett te ontvang.
Groete
Francois en Leonie
Magda K - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie lekker gebly.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Magda
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf by Cottages@Moffett geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Masungi M - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely excellent.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Masungi, thank you for your feedback. We really appreciate it. We are looking forward to your next visit.
Kind regards
Leonie
Lynda B - Sep 2023
Algehele gradering
Superb stay that met our needs.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Lynda, thank you for your kind feedback. It is always great to hear that our guests enjoy their stay with us. We are looking forward to welcoming you back.
Kind regards
Francois
Charles W - Aug 2023
Algehele gradering
We were pleasantly surprised. Enjoyed our stay.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Charles
Thank you for your kind feedback. We enjoyed having you and we are looking forward to welcoming you back.
Kind regards Francois and Leonie
Hanko V - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd 'n lekker wegbreek in 'n stil buurt en absoluut wonderlike verblyf!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Hanko
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. En julle het die cottage so netjies gelos! Julle is altyd baie welkom. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang.
Mooi dag.
Francois en Leonie
Mariana E - Jul 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld! Super skoon, pragtig!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Mariana
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit baie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Beset plek in Bloemfontein.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Thea
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons laat bak spesiaal ons beskuit by 'n dame in Brandfort. Is bly julle het dit geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete Leonie
Elna V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike ervaring gehad! Sal enige tyd teruggaan as ons weer soontoe reis.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Elna
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Was lekker om julle te kon ontmoet.
Groete
Leonie
Liezel J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker woonstel.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Liezel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf by Cottages@Moffett geniet. Jy is enige tyd weer welkom om oor te bly.
Groete
Leonie
Nthamy N - Jun 2023
Algehele gradering
It was safe. The place was so neat.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hi Nthamy, thank you for your feedback. We really appreciate the beautiful review. You are looking forward to hosting you again in the future.
Kind regards
Leonie
Frans L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Frans, baie dankie vir die terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Francois en Leonie
Danie F - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Danie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat jy lekker gebly het by ons. Jy is enige tyd weer welkom. Groete. Francois en Leonie
Hugo Amos V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame eienaars. Pragtige verblyf met alles wat jy benodig.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Hugo, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Julle is altyd welkom.
Charlene R - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Charlene, baie dankie vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom. Groete. Leonie
Stephen P - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful comfortable accomodation. Good value for money.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Stephen
Thank you for the feedback. We really appreciate it. You are welcome back anytime!
Kind regards
Leonie
Vanessa J - Apr 2023
Algehele gradering
Regtig so lekker gebly.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Vanessa
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Leonie
Hestia M - Apr 2023
Algehele gradering
Plek om te onthou.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Hestia. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Leonie
Anjo J - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anjo, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Melany G - Apr 2023
Algehele gradering
Die foto's is presies hoe dit lyk!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Melany
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by Cottages@Moffett geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Lizette J - Apr 2023
Algehele gradering
Francois het ons met 'n groot glimlag verwelkom. My kort tydjie daar was fantasmagories.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Lizette, baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verbylf geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Annemie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en goed toegerus.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Annemie, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons streef daarna dat ons gaste 'n goeie ondervinding moet hê by Cottages@Moffet.
Julle is enige tyd weer welkom!
Goete Leonie
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste André
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ek is bly dat julle jul verblyf by Cottages@Moffett geniet het en julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois, Leonie en Andelde
Taylor O - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Thando N - Feb 2023
Algehele gradering
The room was more beautiful in person.
Lettie O - Feb 2023
Algehele gradering
Het oornag.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Lettie, baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Ons is bly julle het jul verblyf by Cottages@Moffet geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Francois en Leonie
Marisa P - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent, friendly.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Marisa, thank you for your review. We hope that your son your son's hand is already healing. All the best. You are welcome back anytime at Cottages@Moffett.
Kind regards
Francois and Leonie
Liezl M - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike plek. Sal dit definitief aanbeveel.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Liezl
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Allan S - Jan 2023
Algehele gradering
Vyfster fasiliteite en ontvangs.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Allan
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle weer by Cottages@Moffett te kon onvtvang. Julle is enige tyd welkom.
Groete
Francois en Leonie
Yolande D - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Yolande,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly jy het jou akkommodasie by Cottages@Moffett geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Francois en Leonie
Mara S - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Mara, dit was baie lekker om julle weer by Cottages@Moffett te kon ontvang. Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Francois en Leonie
Drihan P - Jan 2023
Algehele gradering
Puik!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Drihan
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is lekker om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete Francois en Leonie
Bianca T - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Bianca, thank you for your positive feedback. We really appreciate it. You are welcome anytime.
Linda S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Linda, baie dankie vir jou terugvoering. Julle is enige tyd welkom.
Marna V - Jul 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer daar gaan bly.
Annette V - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning.
Wikus L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hi Luzandi, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom.
Hennie N - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Maritha F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Veilige parkering.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Gert, baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit regtig. Julle is enige tyd weer welkom. Groete. Francois en Leonie
Suzie B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek! Sal hul beslis aanbeveel!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Suzie, baie dankie vir jou terugvoering. Dit beteken baie vir ons. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Francois en Leonie
Marcell E - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful stay with very helpful and accommodating hosts.
Lees meerCottages @ Moffett se terugvoer
Dear Marcell, thank you so much for your kind feedback. We hope you enjoy the little one. You are welcome any time.
Kind regards,
Francois and Leonie
Felicity D - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en alles wat nodig was.
Stephen P - Nov 2022
Algehele gradering
Luukse waarde vir geld in die Rosestad!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Stephen, baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom.
Natasja G - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike veblyf,
Adolph S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Cecilia D - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Cecilia, baie dankie vir julle terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Zandie N - Aug 2022
Algehele gradering
My stay was tops, I can recommend the cottages at any time.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Zandie, thank you for the feedback. We are happy that you had a great stay. You are welcome back anytime.
Annerene D - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Skoon, netjies.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Annerene
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Karla F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie oulike, gerieflike, warm plekkie.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Karla,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Stephanie M - Aug 2022
Algehele gradering
What a beautiful cottage.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Stephanie,
Thank you for your kind feedback. We really appreciate it.
You are always welcome!
Kind regards
Francois and Leonie
Elsabe K - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en bitter netjies.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Elsabe
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Julle is enige tyd weer welkom by Cottages @ Moffett.
Groete
Francois en Leonie
Liza R - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Liza,
Baie dankie vir julle positiewe resensie.
Ons waardeer dit regtig baie!
Julle is altyd weer welkom. Sterkte en alles van die beste vir alles waarmee julle besig is.
Groete
Leonie
Christo V - Jul 2022
Algehele gradering
Die beste plek.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Christo
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat jy 'n positiewe ervaring by Cottages@Moffett gehad het. Julle is enige tyd weer welkom.
Essie V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goed toegerus, was daar met kinders se sport.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Essie
Ons is bly julle het jul verblyf by Cottages@Moffett geniet! Julle is enige tyd welkom.
Lerato R - Jun 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Anne-marie O - Mei 2022
Algehele gradering
Beïndruk. Bo verwagting. Wow.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anne-marie
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly.
Julle is altyd welkom en ons sien uit daana om julle terug te verwelkom.
Groete
Leonie
Andre O - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim. Netjies. Mooi en bekostigbaar.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste André, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Julle is enige tyd weer welkom.
Amiel B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend soos altyd.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Amiel, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit en is regtig bly dat julle weereens jul verblyf by ons geniet het.
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, veilig en rustig.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Christine, baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Lee-ann M - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Mariska M - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Mariska, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat jy jou verblyf by Cottages@Moffett geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Magdelize R - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Magdelize, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit!
Julle is enige tyd weer welkom.
Nicky W - Mrt 2022
Algehele gradering
Die verblyf was presies wat ek in gedagte gehad het.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Nicky, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie!
Sterkte met jou werk. Jy is enige tyd weer welkom by Cottages@Moffett.
Liezel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by so netjiese plek te slaap na so lang dag op die pad!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Liezel, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom!
Tish P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom gevoel. Baie netjiese en ruim kamer.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Tish, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie! Julle is enige tyd weer welkom.
Nadia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Lees meerWillie S - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet en sal beslis weer daar oornag.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Willie, dit was lekker om julle weer terug te kon verwelkom.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit regtig baie.
Muggie K - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Gemaklike bed, pragtige decor, silwerskoon beddegoed en handdoeke, heerlike koffie en beskuit.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Marita, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit regtig en julle is enige tyd weer welkom.
Amiel B - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek vir vinnige besoek aan Bloemfontein.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Amiel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.
Groete
Leonie
Carel H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Stil omgewing. Alles is baie netjies en skoon.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Carel, baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Jy is enige tyd weer welkom.
Carel H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Stil omgewing. Alles is baie netjies en skoon.
Liezel M - Jan 2022
Algehele gradering
As ek meer sterre kon toeken sou ek.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hi Liezel, baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie en is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Marlie B - Jan 2022
Algehele gradering
Oorslaap!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Marlie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Mosa P - Sep 2022
Algehele gradering
A bit impersonal but great place.
Adri E - Aug 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike blyplek en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!
Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Ben D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi, luuks en skoon.
Jasmin D - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Hugo Amos V - Okt 2022
Algehele gradering
5 ster, keurig gemeubileerd, alles en baie meer wat jy nodig het.
Hugo Amos V - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Hugo
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit bie. Julle is enige tyd welkom.
Groete
Francois en Leonie
Nadia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was weereens lekker om julle by Cottages@Moffett te ontvang en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!
Ivor C - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent quiet neighbourhood about 900 metres from shops.
Wilma D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker kuier, in vriendelike omgewing.
Monnique B - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, baie mooi en gerieflik.
Salome R - Des 2021
Algehele gradering
Super awesome!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Salome,
Thank you for your beautiful review. We really appreciate it and we are glad that you enjoyed your stay with us. You are welcome back anytime.
Altus L - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig en gesellig.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Altus, dit was lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Anita V - Des 2021
Algehele gradering
Luukse akkommodasie teen baie billike tarief.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anita, dit is goed om te hoor dat julle so lekker by ons gebly het. Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit regtig baie.
Wilna G - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjies cottage.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Wilna, ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het en lekker geslaap het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Wian V - Des 2021
Algehele gradering
Ons oornag-huisie in Bloemfontein.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Wian
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is regtig lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Marisa D - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Marisa, dit sal lekker wees om jou weer terug te verwelkom by Cottages at Moffett. Baie dankie vir die terugvoer.
Tanya V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gemaklike oornagplek as jy reis deur Bloemfontein.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Tanya, baie dankie vir julle resensie. Ons is bly dat julle lekker kon onspan na 'n lang reis. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Leonie.
Amiel B - Nov 2021
Algehele gradering
Smaakvol en netjies.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Amiel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Leonie
Tertius V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Tertius, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Ronel T - Nov 2021
Algehele gradering
100% aanbeveel.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Ronel,
Jy is enige tyd weer welkom. Ons is bly jy het jou verblyf by Cottages@Moffett geniet.
Frikkie S - Nov 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad na PE.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Frikkie, baie dankie vir hierdie mooi terugvoer. Ons waardeer dit altyd as ons gaste tevrede is en hul verblyf by ons geniet.
Groete
Leonie
Louise D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige tuin en eenheid.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Louise,
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer regtig die positiewe terugvoer. Ons werk hard om seker te maak dat ons gaste hul verblyf by ons geniet. Jou terugvoer maak dit regtig die moeite werd.
Groete,
Leonie
Jean-mari V - Okt 2021
Algehele gradering
Bitter mooi, veilig en so skoon. Baie tevrede.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Jean-mari
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf by Cottages@Moffett geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Anandi W - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjies en gerieflik.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Anandi,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste die verblyf as veilig, netjies en skoon ervaar. Baie dankie vir die vyf sterre! Ons waardeer dit en jy is welkom om enige tyd weer by Cottages@Moffett in te klok.
Groete,
Francois en Leonie.
Nadine V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons Bloem tuiste.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit is altyd lekker om julle by Cottages@Moffett terug te verwelkom.
Andrea W - Sep 2021
Algehele gradering
Als wat nodig is, skoon, gerieflik. Sal beslis aanbeveel.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Andrea, baie dankie vir jou resensie. Jy is enige tyd welkom.
Groete
Masungi M - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent.
Genevieve S - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Cline P - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie! Sal beslis weer daar oornag!
Lizane L - Aug 2021
Algehele gradering
Sien die sterre.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Lizane, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.
Julle is enige tyd welkom.
Bronwyn L - Jul 2021
Algehele gradering
Value for money and family-friendly.
Masungi M - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent. Very happy. Beautiful facility, well-appointed. Very clean.
Michelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Angela M - Mei 2021
Algehele gradering
Great.
Amanda L - Apr 2021
Algehele gradering
Bloem-skou.
Angela M - Mei 2021
Algehele gradering
The place to return to.
Mieke V - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon en ruim kamers.
Charmaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning verblyf.
Alta B - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige skoon verblyf.
Alta B - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige skoon verblyf.
Mosele L - Mrt 2021
Algehele gradering
Out of this world.
Colin J - Mrt 2021
Algehele gradering
Great place to stay.
Willie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Geskikte oornag-bestemming vir 'n reisiger.
Theresa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Stylvolle akkommodasie, fantastiese waarde!
Ruan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met die vriendelikste mense.
Michelle R - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Willie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam en ons was vriendelik ontvang deur eienaar.
Anna Marie E - Feb 2021
Algehele gradering
Grootste verrassing nog.
Sole S - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het soos 'n vorige geleentheid ons kuier baie geniet.
Charl H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekke, decor pragtig, skoon en netjies.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Charl
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en julle is altyd welkom.
Groete
Francois en Leonie
Graham K - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste blyplek.
Mlangeni G - Jun 2021
Algehele gradering
Very nice place.
Zunita P - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en lekker.
Johan T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Jan D - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice stopover place.
Anelda V - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, alles wat mens nodig het koni vir beter gevra het nie. Wat 'n juweel!
Cheydene G - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik daar gebly! Alles skoon en netjies.
Peter M - Nov 2020
Algehele gradering
Very impressed pity we could not stay longer.
Tanja D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Merle C - Okt 2020
Algehele gradering
A most pleasant visit . Friendly host
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear David
Thank you for your stay at Cottages@Moffett earlier this month. It was good to have you with us.
We also appreciate you taking the time to leave a review.
Both our Lavender and Protea Cottages have bigger fridges and you are most welcome to book them for a future stay at Cottages@Moffett.
Kind regards
Francois and Leonie
Antoinette L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf
Nadine V - Sep 2020
Algehele gradering
Perferkte oornagstop in Bloem!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hallo Nadine
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle is enige tyd welkom hier! Ons sien uit daarna om julle terug te ontvang.
Groete
Francois en Leonie
Jeanette B - Feb 2020
Algehele gradering
Hartlik ontvang deur die eienaar het welkom gevoel.
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Aangenaam en rustige atmosfeer.
Nadine V - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflik!
Genevieve S - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Marilize C - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese oornagverblyf.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hi Marlize
Dankie vir die mooi boodskap. Ons sal aandag gee aan die water. Julle is enige tyd welkom.
Groete
Francois
Elsje K - Sep 2020
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ons nog gehad het
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Joseph
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker by ons gebly.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom!
Groete
Francois en Leonie
Louise L - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer. Stil en rustig.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Beste Louise, baie dankie vir die resensie! Ons is bly jy het dit geniet om by ons te bly.
Groete
Francois en Leonie
Riaan F - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was die netjiesste oornagplek waar ons nog oorgeslaap het.
Patrick K - Des 2020
Algehele gradering
Die binnenshuise versiering was absoluut pragtig, die eenheid was super skoon, en goed bevooraad.
Tilana A - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies,skoon en vriendelike diens
Ruberto M - Des 2019
Algehele gradering
Rustige rus.
Monique E - Des 2019
Algehele gradering
Uiteindelik 'n bekostigbare plek wat presies is soos hul foto's, indien nie meer nie!
Alrika V - Des 2019
Algehele gradering
5 sterre is te min!
Daniel L - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, regte prysklas, waarde vir geld.
Chazelle B - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig!
Marietha M - Nov 2019
Algehele gradering
Ek voel altyd baie tuis.
Gerhard M - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld!
Johan J - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Melanie R - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring by hierdie hidden gem.
Lees meerCottages @ Moffett se terugvoer
Hallo Melanie
Baie dankie vir die resensie.
Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Heinrich M - Sep 2019
Algehele gradering
Die foto's is presies soos dit is.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie dankie. Dit was goed.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie dankie. Dit was goed.
Amanda J - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hallo Amanda
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Francois en Leonie
Vanessa J - Aug 2019
Algehele gradering
Was regtig baie lekker verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Desiree F - Aug 2019
Algehele gradering
It was lovely.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Dear Desire
It is great to hear that you enjoyed your stay with us at Cottages@Moffett.
You are welcome back.
Kind regards
Francois and Leonie
Kobie V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer hier oornag.
Marietha M - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en smaakvol.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hallo Marietha
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Groete
Francois en Leonie
Malita R - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Ronel I - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely, lovely, lovely!
Jimmy S - Apr 2019
Algehele gradering
Highly recommended.
Roedolf E - Apr 2019
Algehele gradering
Prentjie mooi, netjies en vriendelike gasheer en gasvrou.
Lees meerWillem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Yolanda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie.
Marika D - Okt 2019
Algehele gradering
Stylvol, modern en werklik waarde vir geld.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hallo Mariska
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.
Sal lekker wees om julle weer te sien.
Groete
Francois en Leonie
Wian V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker en huislike atmosfeer.
Cottages @ Moffett se terugvoer
Hulle Wian
Dit was lekker om julle te ontvang by Cottages@Moffett.
Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Francois en Leonie
Islari R - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi en skoon!
Minda K - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Sal enige tyd weer daar bly.
Christa L - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige dekor, netjies en skoon.
Rene O - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Loraine C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie elegant, gerieflik en super netjies.
Juanita V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, baie gemaklik.
Derek M - Mei 2019
Algehele gradering
We were well received by Francois who is so friendly.
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en skoon.
Ons het baie lekker gebly en gerus voor ons met ons reis voortgegaan het. Dit was baie netjies en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juliette K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon, veilige verblyf!
Marilise G - Jul 2019
Algehele gradering
Die algehele ondervinding was aangenaam.
Lees meerCottages @ Moffett se terugvoer
Beste Marilise
Baie dankie vir die resensie. Ons is regtig jammer oor die verkeerde plasing in die Rose eenheid. Dit was 'n groot misverstand van ons kant af en glad nie opsetlike nie. Stuur asb julle rekening besonderhede aan ons sodat ons die verskil aan julle kan terugbetaal.
Groete
Francois en Leonie
Ignelde N - Mei 2019
Algehele gradering
Bitter mooi!
Elmarie K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese verblyf met aandag aan detail.
George N - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful host and place very clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige gasheer and die verblyf is baie skoon.
Baie skoon verblyf and goeie gasheer, pragtige kothuis met alles wat mens benodig. Ruim kamer en veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus R - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Johann V - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het in weelde tuisgegaan, pragtige dekor!
Bertie B - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en rustig.
Paul S - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld! Stil omgewing, privaat, netjies en baie volledig toegeruste kothuis.
Lizaan V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plek.
Susan V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig en keurig versier. .
Allan S - Aug 2018
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou is uitmuntend wat 'n kwaliteit en goed toegeruste blyplekkie bedryf.
Malinda Q - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en veilig! Ons sal definitief weer daar gaan slaap en dit aanbeveel!
Petro R - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Delia M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Santie T - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, ruim netjiese verblyf. Ons was baie in ons skik.
Thato L - Jul 2018
Algehele gradering
My stay was amazing and am so looking forward to yet another quiet stay there soon. Cottages @ Moffet is a place to be!
Louise O - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Mariko J - Mei 2018
Algehele gradering
Beautiful Bloem gem.
Christa D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lynn S - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Susan L - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Tania V - Mei 2018
Algehele gradering
Perfek, netjies en het alles wat mens benodig.
Petro R - Apr 2018
Algehele gradering
Gun jouself 'n oornag by Cottages @ Moffett!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is enige tyd welkom.
Annerie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowende dekor asook 'n wonderlike warm gevoel en baie netjies!
Moynene S - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Welma H - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens. Baie netjies en rustig.
Richard B - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Hannari B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid, smaak en waarde vir geld.
Elanie K - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Mathilda M - Feb 2018
Algehele gradering
Oulike plek beveel beslis aan.
Bertie D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en naby als wat ons wou gehad het.
Koos M - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir netjiese, smaakvolle verblyf.
Pieter K - Okt 2018
Algehele gradering
Die pragtige foto van die kamer / akkommodasie was net so mooi en skoon soos uitgebeeld. Puik en sommer tuis met aankoms!
Lees meerKhanyisa N - Des 2017
Algehele gradering
Best B&B.
Pam W - Nov 2017
Algehele gradering
Very convenient.
Ezanne L - Okt 2017
Algehele gradering
Die beste gastehuis in Bloemfontein.
Juanita V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Monique B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Nicky V - Sep 2017
Algehele gradering
Home away from home!
Lerato M - Aug 2017
Algehele gradering
My partner and I really enjoyed our stay and we definitely be coming back.
Priscilla R - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat nodig is en boonop gasvrye mense, ons sal definitief weer hier kom oorbly.
Drienie V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful, beautiful, neat place. Felt welcomed and safe.
Koos M - Nov 2017
Algehele gradering
Mooi, netjiese verblyf, baie goeie waarde vir geld.
Annalize J - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige eenhede! Selfs mooier as wat dit op die internet lyk. Alles wat mens nodig het en meer! Hierdie mense het aan alles gedink.
Cobus V - Jun 2017
Algehele gradering
Goed toegerus, netjies!
Cottages @ Moffett se terugvoer
Thank you, I appreciate your kind review.
Ashley O - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig, beveel dit vir seker aan.
Johan M - Des 2017
Algehele gradering
Puik, rustig en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moffettstraat 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9314, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang