Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottages @ Moffett

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anna M
1 nag
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon, veilig. Sal dit aanbeveel. Al die derde keer wat ons terugkom. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Netjies, skoon en veilig. Uitstekende ligging. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik en ontspannend. Dit is die mooiste plekkie met die aangenaamste eienaars. Regtig waarde vir geld en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Liza Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Julle is enige tyd weer welkom as julle weer in Bloemfontein is! Groete Francois en Leonie

Delmanutha D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal beslis elke keer hier bly wanneer ons Bloemfontein besoek! Ongelooflik skoon, netjies en smaakvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Delmi, baie dankie weereens vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie! Groete Francois en Leonie

Delmanutha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies. Skoon. Gerieflik. Smaakvol gemeubileer. Ongelooflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Delmi, baie dankie vir jou terugvoer! Dit beteken regtig baie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd welkom! Groete Francois en Leonie

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Good. The stay was good and we slept well. The lady was friendly and helpful. The place was neat and we had everything we needed. I would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Pieter, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Leonie

Natasja G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf - kan dit beslis aanbeveel. Ons het ons verblyf baie geniet - die eenheid was so mooi, netjies en skoon. Regtig 'n plesier om na 'n lang dag op die pad hier te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Natasja Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Julle is enige tyd weer welkom. Groete Francois en Leonie

Mariette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Absoluut heerlik en fantasties. Die verblyf was fantasties. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Spasie is baie goed benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Mariette Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Julle is enige tyd welkom! Groete Francois en Leonie

Louw S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en voel sommer tuis! Baie lekker plek om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Eienaar was vriendelik en helpvol, baie lekker gebly. Die plek is fantasties! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 292

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffettstraat 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9314, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fce418fc0e3282bbed315e9c48cfa8bb382880975ad75ad0c7ff1e9e14509bdb2931c1020babba44608ac471df743296d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 292 5 1 5 34 Moffett Street Fichardt Park 9314 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.141184 26.181667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang