Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottages @ Moffett

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 278 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Arnold V
1 nag
5.0
Nov 2024

Puik verblyf. Gaan in toekoms altyd hier probeer bly as ek in Bloemfontein moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Arnold Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie! Julle is enige tyd welkom. Groete Francois en Leonie

Dirk U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n goeie, gerieflike en ontspanne cottage. Uitstekende gastehuis, gasheer baie vriendelik ons ontvang. Alles wat nodig is en nog meer beskikbaar gewees. Hoogstaande gehalte en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Dirk Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Groete

Zanelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing! Incredible place with everything you can think of. Very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Zanelle Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Francois en Leonie

Claudia S
1 nag
5.0
Okt 2024

100% tevredenheid. Baie skoon, netjies en pragtig. Skoon, netjies, ordentlike bed. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Claudia Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Francois en Leonie

Daleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos huis. Baie netjies, skoon en modern. Voel soos huis. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Daleen Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete Francois en Leonie

Ilze V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige kamer, skoon en het alles wat jy kan nog steeds kry. Baie dankie weereens vir julle gasvryheid! Dis altyd 'n plesier om by julle oor te bly! Dankie ook dat julle op kort kennisgewing ons seun ook kon akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vinnige heen en weer reis, moë bene, kan vir beter oorblyf gevra het nie. Altyd so lekker om hier te woon. Skoon, netjies, en baie vriendelike ontvangs. Tot die nuweling hond se kinders is opvreetbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Bester Mercia, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Julle is altyd weer welkom. Groete Francois en Leonie

Mercia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, huislik, vriendelike verwelkoming. Ons het al 'n paar keer gebruik gemaak van Cottages, en sal geen ander blyplek kies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Mercia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by Cottages@Moffett geniet het. Dit beteken baie vir ons. Julle is enige tyd weer welkom! Groete Francois en Leonie

Neill M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Vreeslik lekker gebly. Beveel die akkommodasie vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Vanessa Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Julle is enige tyd welkom om weer by ons oor te bly. Groete Francois en Leonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 278

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffettstraat 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9314, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fce418fc0e3282bbed315e9c48cfa8bb382880975ad75ad0c7ff1e9e14509bdb2931c1020babba44608ac471df743296d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 278 5 1 5 34 Moffett Street Fichardt Park 9314 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.141184 26.181667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang