Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottonwood, Olivewood & The Loft

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lianell O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Was wonderlik sal definitief aanbeveel en weer bespreek. Dit was 'n fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie is altyd baie baie welkom by my

Patsy T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Huis weg van die huis. Ek wil vandag net vir die eienaar van Cottonwood Olivewood & The Loft dankie sê vir al haar moeite. Sy het in die moeilike tyd, hoekom ek in Johannesburg is, alles in haar vermoë gedoen om dit vir my so gemaklik en lekker te maak as moontlik. Die verblyf was gerieflik, skoon, gemaklik en dit het gevoel asof ek elke aand huis toe gaan. Dit was nie net vir my 'n gastehuisverblyf nie, dit het gevoel soos familie. Hartsmense - ek sal dit nooit vergeet nie, al die omgee en liefde en om alles gemaklik vir my te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie, Herman. Hoop jy het al herstel na die strawwe oefening.

Johan D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantastic. Amazing hosts. My daughter stayed there for a week. They looked after her so well. The food was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Johan, dit was 'n groot voorreg om Grethe as gas te huisves. Hoop die kar is nou al heel

Willem P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Netjiese kamer met al die nodige fasiliteite. Vriendelike en omgee diens. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Willem, dit was vir ons 'n groot plesier om jou te ontmoet en te 'host'. Dankie vir die besoek, mooi loop en alles wat goed en lekker is in jou aftrede. Groete, Wirie

Shanice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Cosy loft. The host was very friendly and helpful. The place is extremely clean, and we felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you for spending your engagement and birthday with us.

Irene M
1 nag
4.8
Jun 2024

Convenience and good value for money. Clean, comfortable and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you, Irene

Promise P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Tranquil and comfy. We loved the room and the area. Wirie is a wonderful host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you... it is always a pleasure.

Gerrit D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Stil, rustig, veilig. Lekker stil, rustig en veilig. Vriendelike mense - voel sommer tuis. Baie vinnige internet WiFi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie, Gerrit. Dit was vir ons net 'n plesier om jou te oornag. Kom gerus weer kuier. Groete, Wirie.

Bill V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

We would go back. Very friendly and helpful hosts. Olivewood is comfortable; it met our needs well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
It was a pleasure hosting and meeting to see you soon again Wirie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R395
R395 R356
per nag, vir 2 mense
Vanaf R395
R395 R356
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent-weg 4, Parkwood, Johannesburg, 2122, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9c77aa5b4367d27055da5eecea08b46cd957965a709867e863617f846a869b60cbb56c0ed4482d73947c8cb6c1b71b4341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R395 nouVanaf R356 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 4 Crescent Road Parkwood 2122 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1550047 28.0276201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang