Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottonwood Guesthouse Oasis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Corne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie lekker geslaap. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik. Al die 2de keer wat ons daar oorbly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone B
1 nag
5.0
Jun 2024

Gerieflik en netjies. Baie 'lekke' gebly. Baie dankie vir die ongelooflike diens .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Voortreflik en gaan bly daar. 'n Gawe ervaring. By ons aankoms is ons vriendelik ontvang en onmiddellik na ons kamers geneem. Wat opgeval het was die dekor met die pragtige tuin en algehele netheid. Ons wou pizzas bestel het en ons gasheer het vriendelik aangebied om dit te gaan haal vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal dit beslis weer besoek. Mooi en skoon geriewe en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Sentraal geleë. Skoon en netjies. Vriendelike diens. Dit was baie lekker om daar te bly. Skoon. Vriendelike diens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana A
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf. Baie skoon en netjies. Toegerus met alles wat mens benodig. Uitstekende diens en regtig bekostigbaar. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie loadshedding, watershedding, sekuriteit. Dan slaap jy nog lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gemaklik en vriendelik. Anton is 'n fantastiese gasheer. Baie vriendelik en behulpsaam. Ons bly altyd lekker by Cottonwood, maar ek dink die kamers begin bietjie opknappingswerk nodig te hê en die matte 'n goeie skoonmaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Gerieflik en gemaklik! Dit was ons 2de keer terug by Cottonwood. Anton, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om ons te help nadat ons 'n probleem met ons bespreking gehad het. Puik diens en 'n besonderse mooi gastehuis! Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9435c3570dc4c30a8acbc3b36a9dae10eeff035c85ee31119779b3d130df210f9bd47b7525c225115b811c1b4894c0d0e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 124 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.086896279102 26.22165620327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang