Cottonwood Guesthouse Oasis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 157
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Thea D - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Corne K - Aug 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Johan K - Jul 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Leone B - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Christo V - Mei 2024
Algehele gradering
Voortreflik en gaan bly daar. 'n Gawe ervaring.
Johan C - Mei 2024
Algehele gradering
Sal dit beslis weer besoek.
Marna S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sentraal geleë. Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Ilana A - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
George R - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie loadshedding, watershedding, sekuriteit. Dan slaap jy nog lekker.
Belinda G - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Alecia V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik!
Shana S - Jan 2024
Algehele gradering
Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons gehelp met vriesplek.
Marius P - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, snoesig en gerieflik.
Marianne N - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Martie L - Jan 2024
Algehele gradering
Anton is 'n aanwins vir die gastehuis, baie vriendelik en behulpsaam. Thumbs up!
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Magdaleen D - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en hulpvaardig.
Steven M - Apr 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap vanaf Kaapstad na Gauteng.
Peet S - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek.
Soreta S - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige, skoon en netjiese kamer.
Anja M - Feb 2024
Algehele gradering
Redelik.
Larachelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Stay was nice except for a few problems we were experiencing.
Marlene O - Apr 2024
Algehele gradering
Onaangenaam. Sal die plek nie aanbeveel nie.
Alida V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, alles wat jy nodig het en meer.
Ilse L - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Marlene S - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese toegeruste kamers met vriendelike diens!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Goeie middag Marlene,
Ek is so bly hulle het dit geniet en dat alles in orde was vir hulle. Ons doen net ons beste, so is regtig bly as ons sulke terugvoering kry.
Groete
Anton
Cottonwood Guesthouse Oasis
Giel O - Nov 2023
Algehele gradering
Geen klagtes.
Lynette D - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Adelene B - Sep 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Talita Lizelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Nice.
Annerie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf teen 'n billike tarief.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Annerie.
Was baie lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer binne kort.
Anthony B - Aug 2023
Algehele gradering
Well appointed rooms and friendly service.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Anthony,
Thank you for the review. Hope to see you soon.
Belinda G - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Belinda.
Baie dankie vir jou resensie. was lekker om julle te ontvang. Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Elna L - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Elna.
Was lekker om jou te ontmoet, ek hoop ek sien jou familie volgende keer saam jou hier. Sien gou weer.
Mariske F - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis met fantastiese diens.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Mariske.
Baie dankie vir die resensie. Ek hoop ek sien julle volgende jaar baie, was lekker om julle te ontmoet.
Lizette L - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Lizette.
Baie dankie vir jou mooi resensie, was lekker om julle te ontmoet, sien gou weer.
Tracey D - Jul 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Good day Tracey.
Thanks for the review, hope to see you again.
Peter James P - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Pieter.
Baie dankie vir jou terugvoering ons by Cottonwood waardeer dit baie.
Sien julle gou weer.
Alwine E - Jul 2023
Algehele gradering
Luukse verblyf.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Alwine, Baie dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoer te gee. Ons geniet dit so as iemand net iets positief kan se en dit gee mens sommer weer moed om aan te gaan. Dit sal werklik so lekker wees om julle weer te ontvang.
Lizette S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Lizette.
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien gou weer.
Cindy S - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Cindy, thank you so much for your positive, friendly remarks! It really is a pleasure to book guests who are happy and content. Hope to see you soon.
Anna B - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies veilig en uitstekende diens.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Anna, ons is bly om te hoor julle het Cottonwood geniet. Hoop ons sien julle weer.
Liz L - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Alles wat mens benodig vir oornagverblyf. Lekker warm geslaap. Sal verseker weer by Cottonwood oornag.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Liz.
Baie dankie vir 'n mooi resensie. ons waardeer dit en dit was goed om julle te ontmoet.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Anna B - Jun 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Anna, baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer.
Thea D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hartlike ontvans en diens.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Thea.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so goed om julle te ontmoet en om julle hier te he. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Ronel S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Ronel.
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Craig S - Apr 2023
Algehele gradering
Neat and tidy with tasteful decor.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Thank you so much for taking the time to leave us this review. We hope to see you again soon. Kind Regards,
Chris-marie C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi, We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. We hope to see you soon.
Dawn S - Jan 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Lees meerCottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi, We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit. We hope to see you soon.
Joani W - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike diens.
Johannes H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Hannes.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons maak seker dat ons jou volgende keer in 'n groter kamer boek.
Groete
Ilona
Luhandri D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi, We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. We hope to see you soon.
Christelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon en netjies.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi, We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. We hope to see you soon.
Willem J - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Willem.
Dankie vir die resensie, waardeer dit opreg. Dit was net n plesier om julle hier te ontvang en julle is baie welkom om weer te kom.
Donovan D - Jul 2023
Algehele gradering
Was aangenaam om oor te slaap.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Donovan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Clive S - Jun 2023
Algehele gradering
Spacious, well equipped, accommodation ideally located.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Clive.
Thank you for taking the time to write the review. We are delighted to get the positive review.
We hope to see you again.
Philip V - Nov 2023
Algehele gradering
Redelike goeie vierster verblyf.
Mariette R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, alles wat jy nodig het, is daar.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi, We appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. We hope to see you soon.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Elize F - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Elize.
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Anneke D - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful, clean and welcoming.
Hanlie V - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Christo O - Mrt 2023
Algehele gradering
Was op 'n sporttoer en wou maar net daar oornag.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi,
Baie jammer vir die ongerief.
Ons maak seker dat u nie naby n dierevriendelike-area volgende keer bespreek word.
Hoop om gou weer te sien.
Groete,
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Sonja H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie teleurgestel.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Luhandri D - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Luhandri.
We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. Hope to see you soon.
Lydia N - Okt 2022
Algehele gradering
Ideale verblyf in Waverley, Bloemfontein.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Jakobus. We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. Hope to see you soon.
Rachael D - Aug 2022
Algehele gradering
My stay was most peaceful. Found the unit to be comfortable.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Rachael. We really appreciate you taking the time to share your rating with us. We are all delighted that you enjoyed your visit so much. Hope to see you soon.
Odette D - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik met als wat ek nodig gehad het.
Lynda B - Des 2022
Algehele gradering
Poplar Room - spacious, well set out with patio.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Lynda.
Thanks for the review, sorry for the inconvenience. we are currently busy sorting the problem.Hope to see you again.
Thabo M - Okt 2022
Algehele gradering
It was relaxing.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Thabo.
Thank you so much for taking the time to leave us this review. We hope to see you again soon.
Kind Regards.
Heidi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag al vir jare daar. Hierdie was my laaste keer.
Lees meerRonnie B - Des 2021
Algehele gradering
Skoon. Gerieflik. Veilig.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie dat u vir ons die terugvoering gegee het en steeds vir ons n positiewe review gedoen het. Sien uit om u weer te sien.
Pieter S - Des 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was wonderlik, die kamer was skoon en die gastehuis is wel geleë en veilig.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie dat u vir ons die terugvoering gegee het en steeds vir ons n positiewe review gedoen het. Sien uit om u weer te sien.
Dorina S - Des 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie dat u vir ons die terugvoering gegee het en steeds vir ons n positiewe review gedoen het. Sien uit om u weer te sien.
Anne-marie V - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. Vriendelik en gasvry.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie dat u vir ons die terugvoering gegee het en steeds vir ons n positiewe review gedoen het. Sien uit om u weer te sien.
Bertus P - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie Bertus, dat U die tyd geneem het om 'n uitstekende review te los.
Ons waardeer u se besigheid opreg.
Laat weet ons asseblief wat ons in die toekoms vir U kan doen.
Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Magrieta D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaars, hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Good morning,
Thank you for the nice review, It was great to have you as our guests.
Hope to see you soon.
Trudi N - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en skoon.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons vra omverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het. Cottonwood Gastehuis is in die proses om van bestuurders te verander en die pap val nog so bietjie op die grond. Ons glo dat Cottonwood u verwagtinge in die toekoms sal oortref en ons is opgewonde om vir ons gaste'n baie geriefliker verblyf in die toekoms te bied.
Wian M - Mrt 2021
Algehele gradering
No comunication.

Jp L - Jan 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sal julle graag terug verwelkom.
Lofty F - Des 2020
Algehele gradering
Ideale oornagplek vir reis met honde.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir julle omvattende terugvoer. Dit is werklik heerlik om gaste soos julle te akkommodeer. Groete Noeline
Ken H - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful oasis.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Thank you so much for taking the time to give feedback on you stay with Cottonwood Guesthouse. Much appreciated and we will gladly welcome you back again.
Cilie N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Martina J - Aug 2019
Algehele gradering
Dankie vir goeie diens.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie vir jou resensie en terugvoer, Groete.
Petrus Piet W - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te kry.
Groete
Sandy S - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely secure place with generous meal portions.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Thank you very much for your valuable feedback. You are welcome back anytime!
Pauline S - Mrt 2019
Algehele gradering
Easy check in comfortable stay, will definitely stay there again.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Thank you so much for your review and for taking the time to give feedback. Your review is much appreciated.
Stephan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir jou uitstekende resensie en terugvoer van Cottonwood Gastehuis. Ons is so bly dat jy die verblyf by ons geniet het.
Hoop om jou weer terug te verwelkom.
Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Reisiger-vriendelik.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Venessa F - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Jake G - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras, skoon en met goeie diens.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons waardeer julle terugvoer opreg.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Douglas J - Apr 2019
Algehele gradering
Kort maar kragtig.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir u terrugvoer en resensie. Ons bedien wel 'n kontinentale ontbyt wat opsioneel ekstra is.
Eddie V - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoer en resensie.
Madeli K - Aug 2019
Algehele gradering
Voldoende vir een nag.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons vra weereens omverskoning vir julle ongerief.
Ons probeer om ons raserige gaste teen 10 uur stil te hê.
Ons waardeer die opregte terugvoer.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Dalene B - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Lees meerCottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die omvattende terugvoer en resensie. Ons het die probleem areas onmiddelik hanteer. Groete
Janet R - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker warm geslaap.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie vir u terugvoer.
Marthie B - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Sybrand V - Jul 2018
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is werklik bly dat u die verblyf by Cottonwood Gastehuis geniet het. Ons maak werk van daai kassie.
Beverley M - Jul 2018
Algehele gradering
Soos gewoonlik baie lekker!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en dat u die tyd afgestaan het om vir ons sulke puik terugvoer te gee.
Etienne F - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras, baie goeie waarde vir geld.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die oorbly by Cottonwood geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Danie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en netjies.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dis 'n groot plesier. Hoop om jou weer te sien.
Helet C - Feb 2018
Algehele gradering
Wat vir ons lekker was is dat dit privaat is en baie netjies. Dankie.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
We really apologize for the inconvenience. Some of our other guests have moved around some garden furniture. Please accept our apologies.
Carel M - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome gemaklik skoon.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hoop om julle weer te sien.
Gerda S - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige, netjiese, gemaklike oornag verblyf.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die oornag by ons geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Pauline S - Apr 2018
Algehele gradering
Super guesthouse.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Thank you for your feedback and for taking the time to review Cottonwood Guesthouse. We hope to see you soon again.
Alricia D - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en resensie. Ons is bly julle het die oornag by ons geniet.
Marisa J - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die oornag by Cottonwood Gastehuis geniet het. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Dr Andrew V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Cottonwood is trots daarop dat ons ver gaan om ons gaste gemaklik te maak. Ons kamers het genoegsame tuin meubels en kussings beskikbaar.
Edna G - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs gehad en kamers was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is werklik baie bly dat die verblyf by Cottonwood Gastehuis 'n goeie ervaring was. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Muriel R - Apr 2018
Algehele gradering
Onaangenaam.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is nogals trots daarop dat ons gaste meestal baie lekker by ons bly. Ons vra om verskoning namens die bure vir die geraas.
Salome V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer en ondersteuning. Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Ron L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties, baie dankie.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is so bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Alida B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en pragtig.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons waardeer jul terugvoer van Cottonwood Gastehuis en is baie bly om te hoor dat julle tevrede was. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Martina J - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer.
Desire O - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderful plek met rustige atmosfeer.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Beverley M - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie.
Ons streef altyd daarna om te verbeter!
Villeen S - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en rustig!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dis werklik vir ons lekker om die terugvoer te kry. Baie dankie vir die versekering dat Cottonwood Gastehuis dinge reg doen.
Elvira V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese oornagfasiliteite.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Beste Elvira,
Dit is sulke terugvoer wat ons breëbors laat glimlag. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lenore L - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en lekker omgewing.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Beste Leonore,
Baie dankie vir jul terugvoer en resensie. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.
Phillany A - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf was wonderlik.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is baie bly dat julle oornag by Cottonwood Gastehuis vir julle lekker was en sal julle graag weer wil verwelkom.
Gert M - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en resensie. Hoop om julle weer te sien.
Beverley M - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Petro T - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en resensie.
Noelene S - Des 2017
Algehele gradering
Van die drie plekke wat ons bespreek het deur LekkeSlaap was Cottonwood Guesthouse tops. Die beste.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is baie bly dat julle Cottonwood Guesthouse geniet het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Maret B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal dit aanbeveel en weer daar gaan bly!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is werklik bly dat u die verblyf by Cottonwood Gastehuis geniet het. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Hein V - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en netjies met veilige parkering.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en resensie. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.
Carina W - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle die oorslaap by Cottonwood geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete
Hezélle W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie skoon, ruim kamers, veilige parkering en baie hulpvaardige diens. Sal beslis aanbeveel.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het vir 'n resensie en terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor dat ons dit regkry om gaste se oorslaap gerieflik te maak. Groete
Shawn D - Jul 2016
Algehele gradering
Kamer en diens was wonderlik!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Shawn,
Baie dankie vir die resensie en terugvoering. Ons is baie bly dat jy die oorbly by Cottonwood Gastehuis geniet het en hoop om jou weer te ontvang.
Groete,
Noeline
Rochelle B - Jul 2016
Algehele gradering
Puik!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Rochelle
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis werklik lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Hoop om jou weer te verwelkom.
Groete Noeline
Ilse G - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf en die gasvrou was baie akkommoderend vir ons baie laat aankoms-tyd. Baie dankie!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Laurence G
Baie dankie vir jou resensie en terugvoering. Dit was net 'n plesier.
Groete
Noeline
Gysbert C - Mei 2016
Algehele gradering
Dis mos nou 'n gastehuis.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Karin
Dankie vir jou terugvoer en resensie op Cottonwood Gastehuis. Hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete
Noeline
Pieter S - Mrt 2016
Algehele gradering
Puik!
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Pieter
Dankie vir jou resensie. Ons sal jou graag weer akkommodeer.
Groete
Noeline
Daleen C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Hanru P - Apr 2016
Algehele gradering
Verseker waarde vir geld en die kontinentale ontbyt is verfrissend en 'n goeie alternatief as 'n ou vroeg moet uit vir 'n sake-afspraak.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Hanru
Baie dankie vir jou resensie en eerlike terugvoer. Ons is bewus van die parkeer probleem - veral wanneer daar drie groot voertuie is. Ons argitek planne is feitlik klaar en goedgekeur om die parkering makliker te maak. Ons sal jou graag weer wil akkommodeer en kan vir jou van die ander parkerings aan die voorkant reel, wat dit, veral met 'n sleepwa, makliker sal maak.
Groete
Noeline
Marius D - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Marius
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor wanneer ons iets reg doen.
Groete
Noeline
Willie A - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Dankie dat julle Cottonwood Guesthouse gekies het vir julle oorslaap in Bloemfontein. Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Anel V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal beslis weer daar bly indien ons in Bloemfontein is.
Cottonwood Guesthouse Oasis se terugvoer
Hi Anel V
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete
Noeline
Adrienne K - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Salome V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik, ruim en gerieflik!
Erna B - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies en eienaar baie vriendelik.
Wynand S - Okt 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en verseker waarde vir geld.
Carinda E - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik! Skoon en netjies!
Linda C - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Liza-mari M - Aug 2014
Algehele gradering
Kind, warm and friendly staff.
Novena F - Aug 2014
Algehele gradering
Puik! Kon nie vir beter vra nie.
Chris P - Jun 2014
Algehele gradering
Absolute value for money and a great and safe guest house.
Anita V - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en pragtig met 'n heerlike ontbyt.
Maryna L - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet.
Colette C - Sep 2014
Algehele gradering
Alles was baie netjies, gemaklik en gerieflik.
Bobby C - Aug 2014
Algehele gradering
Alles is baie funksioneel.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang