Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottonwood Guesthouse Oasis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Louvaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekka. Baie aangenaam, goed toegerus. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Birgitte D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie ligging, groot spasie. Baie lekker gebly, groot kamer en badkamer met baie spasie. Vriendelike eienaar. Die plekkie het sy eie privaatheid en is dierevriendelik (omheining). Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Very disappointing. The electricity kept tripping and although it was seen to, we were leaving in the early hours of the morning to hit the road and when we woke up, we could not have a shower or a cup of coffee before hitting the road as the water cuts out when the electricity does as well, and there were no emergency lights to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Well appointed, spacious, conveniently located accommodation, but in need of TLC! Well appointed, spacious, conveniently located accommodation, but the room was not cleaned adequately and needed some TLC to repair and restore the run-down, grimy, dilapidated appearance. We were not even convinced that the linen was clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ruhann L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Lekker en teleurstellend. Ek en my vrou is vriendelik ontvang deur die eienaar van Cottonwood Guest House Oasis. Die kamer waarin ons oornag het, was redelik groot, met 'n koningingrootte bed en stapelbeddens, wat dit ideaal maak vir gesinne. Die kamer het gratis geriewe gehad, sowel as peuselhappies en alkoholiese drankies in die yskas wat jy teen 'n ekstra koste kan koop. Die badkamer was ook van 'n ordentlike grootte. Die kamer was toegerus met 'n slim TV en Wi-Fi, wat dit baie makliker gemaak het om te ontspan. Die eienaar was ook vriendelik genoeg om ons toe te laat om oorskietkos in die hoofhuis se yskas te verkoel. Ongelukkig het hierdie kamer nie gelyk soos die Klassieke kamer wat ons oorspronklik bespreek het nie (soos die foto's op die webwerf). Die beddegoed was gevlek en die badkamer het 'n vreeslike rioolreuk gehad. Die stortkraan was gebroke, maar gelukkig was daar 'n tweede stortkop en kraan wat gebruik kon word. Een van die stortdrein deksels was gebroke en die badkamermatjies was klam. Dit was 'n bietjie teleurstellend, aangesien ons die verwagting gehad het om in 'n kamer te wees wat meer ooreenstem met die foto's op die webwerf. Alhoewel daar 'n paar tekortkominge was, was die eienaar se gasvryheid en die ekstra geriewe steeds waardeer, maar ek sou aanbeveel dat die kamers gereeld nagegaan word vir instandhouding en om 'n lekkerder en meer bevredigende verblyf te verseker.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Thea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens. Baie lekker gebly. Rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie lekker geslaap. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik. Al die 2de keer wat ons daar oorbly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9435c3570dc4c30a8acbc3b36a9dae10eeff035c85ee31119779b3d130df210f9bd47b7525c225115b811c1b4894c0d0e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 124 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.086896279102 26.22165620327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang