Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottonwood Guesthouse Oasis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cottonwood Guesthouse Oasis in Waverley-weg in die rustige voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein in die Vrystaat provinsie van Suid-Afrika, bied luukse en gerieflike bed en ontbyt verblyf. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne, paartjies en klein skoolgroepe.

Verblyf bestaan uit 8 ruim en suite-slaapkamers en word op 'n daaglikse basis skoongemaak. Een van hierdie en suite-kamers is rolstoelvriendelik. Die kamers is luuks en individueel versier met privaat buite-ingange en hul eie tuine. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en vars handdoeke word daagliks voorsien. Daar is elektriese komberse, verwarmers, lugversorging en 'n TV met DStv.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkering in. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook gasgeisers.

Die lughawe en middedorp is 'n kort entjie weg en daar is baie besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Corne K
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie lekker geslaap. Ontbyt was ook heerlik.
Aug 2024
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Al die 2de keer wat ons daar oorbly en sal weer teruggaan.
Jul 2024
Leone B
5.0
Gerieflik en netjies. Baie 'lekke' gebly. Baie dankie vir die ongelooflike diens .
Jun 2024
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik en gaan bly daar. 'n Gawe ervaring. By ons aankoms is ons vriendelik ontvang en onmiddellik na ons kamers geneem. Wat opgeval het was die ...
Sien meer
Mei 2024
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit beslis weer besoek. Mooi en skoon geriewe en vriendelike personeel.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cottonwood Guesthouse Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9435c3570dc4c30a8acbc3b36a9dae10eeff035c85ee31119779b3d130df210f9bd47b7525c225115b811c1b4894c0d0e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 124 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.086896279102 26.22165620327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang