Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country @ Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Country @ Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynn D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D

Country feeling with great amenities.

This beautifully looking accommodation had everything you'd need. A lovely neat house. It has a country feel to it but is close to the sea and the casino. Very friendly hostess.

Naomi G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G

Baie gemaklik, netjies en goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Elbie E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie E

Rustig, naby alles, baie lekker gebly.

Baie lekker, 'n uitstekende keuse!

Peter H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Perfect place for a quiet getaway from the city.

We had an awesome stay at Country @ Sea. The place was perfect for 4 people just wanting to get away from the hustle of the city. The braai facility was perfect; we could hang out on the patio while braaing. The sleeping accommodations were great, with comfy beds. The whole place was immaculately clean. We will definitely use it again if we need something in the area.

Lynette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Uitstekende ligging.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die stilte was heerlik, maar steeds is dit nie ver van die winkels af nie. Ons het die warm bad baie geniet. Dat my hond kon saamgaan is 'n groot pluspunt. Ons sal hierdie verblyf beslis aanbeveel.

Steven B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B

Close to activities (Mykonos and restaurants).

Had a fantastic time, very safe, no load shedding, place was neat and tidy.

Dalene K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K

Baie rustig en veilig met geen geraas.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daarso boek!

Brandon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon S

Gemaklik en genotvol.

Dit was 'n baie lekker wegbreek naweek gewees. Die huisie is verskriklik mooi en gemaklik ingerig. Die area is lekker stil. Jy is afgeleë van die geraas. Die kombuis is lekker ruim en die stoep is gemaak vir lekker laatmiddaggeselsies en kuierjies. Die eienaar het kom gesig wys en is baie hulpvaardig. Ek sal beslis in die toekoms weer kom kuier. Waarde vir geld.

Bea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V

Gasvry, netjies, ideale uitspanplek.

Ongelooflike gasvryheid! Die plek was pragtig skoon, uitmuntend gemeubileer en het gevoel soos ons huis, weg van die huis. Dit was ook heerlik om bietjie van die wind en die Desember gedruis af weg te kom, maar mens was naby genoeg om vinnig weer in die harwar in te kom. Sal dit sterk aanbeveel veral vir mense wat langer wil bly. Die jacuzzi was veral 'n heerlike ervaring!

Koba M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koba M

Baie gesellig!

Baie lekker gebly. Sal weer bespreek.

Marna L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna L

Lovely stay in Langebaan.

We had a lovely stay. The accommodation is spacious, modern, neat and clean. Our host was so gracious and friendly, giving attention to the smallest details like leaving us a chocolate and energy gels for the marathon we participated in. The hot tub was a winner! We will definitely visit again.

Riaan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Heerlike wegbreek met 'n plaasgevoel. Baie lekker spasie om te kan ontspan.

Heerlike plek, baie netjies, en die vuurverhitte bad buite op die stoep is 'n wenner. Ons het heerlik gekuier.

Sarah D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

Very nice place to stay.

See stars.

Zané N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Zané N

Excellent.

Our stay at Country @ Sea was absolutely fantastic! The location is great, it's close to the mall. It is super safe; we sat outside until 3 in the morning, and no one bothered us at all. The house is built so that you can't hear what's going on at your neighbours, which is nice! The rooms and everything were spotless, and there are blankets in case you get cold during your stay. They also have clear instructions about switching to the new gas bottle, should yours be finished, which happened to us, and it was easy to change. The hot tub was so relaxing, especially during a cold night! We really enjoyed it and would definitely return in the future!

Sandra T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Perfect country stay at the sea.

We, our border collie included, thoroughly enjoyed our stay and the hot tub was an added bonus. Perhaps the bed sheeting and pillows could be upgraded.

Fanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Lekker rustig en veilig.

Ons het heerlik gebly en almal was hoogs tevrede met alles. Goeie waarde vir geld en ek sal vir seker weer daar bly.

Charlene T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T

Warm reception and peaceful stay.

The area was nice and quiet, and we absolutely enjoyed the natural heating of the hot tub, which was used with wood. The travelling road is easy to drive up to the cottage and suitable for an everyday car. We found that the unit was cosy and had all self-catering facilities. The bedroom and bathroom were well-equipped. The environment and hospitality were well received by the hostess, who was reassuring and kind until the last day of our stay. This helped us to enjoy the time spent away.

Charlene T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T

It was heartfelt and extremely pleasant.

We appreciated the hostess and her kind hospitality, along with the accommodation that was provided and the services rendered for everything required when staying in a self-catering accommodation.

Rhona M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M

Michelle, die gasvrou, is 'n wonderlike mens en bederf ons met vars plaaseiers en ook varsgebakte broodjies.

Die eenheid is brandskoon en het alles wat jy nodig het. Indien jy iets benodig, is sy vinnig daar. Ons het regtig heerlik daar gebly en dit is regtig veilig. Dit is naby alles geleë en jy kan heerlik gaan stap. Ons kan dit regtig aanbeveel. Fantastiese mense, verblyf en naby alles. Sal definitief weer daar gaan bly. Alles wat jy nodig het in 'n ruim, groot eenheid. Voel al klaar soos 'n vriendin.

Samantha H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H

The accommodation was beautiful, neat and welcoming.

The owner was helpful and friendly. The hot tub didn't get hot enough, so we couldn't enjoy it, but everything was so stylish and beautiful. We had a lovely time.

Dewald D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Uitstekende familieverblyf met aangename gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik gebly op die plaas - ons seuntjie het die plaasdiere geniet en ons troeteldiere was welkom. Die voorsiening van (droë) hout vir ons braai Vrydag- en Saterdagaand was 'n bonus! Baie dankie Michelle ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer kom!

Johanna L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Awesome.

Dis 'n baie mooi en gerieflike plekkie.

Comin B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comin B

Lekker!

Baie skoon en netjies, het baie lekker gebly!

Toughedah J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toughedah J

Loved out time here.

Country @ Sea is spacious and has everything you need. It's a great place for some R&R.

Lindsey N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N

Rus vir die siel.

Netjies. Modern. Prakties. Baie netjiese kothuis wat goed toegerus is. Alles is skoon en goed versorg. Sonkrag was 'n bonus. Dankie Michelle vir die ekstra versoekies en gunsies.

Emmett G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmett G

Fantasties.

Skoon, uitstekende diens en waarde vir geld.

Jolanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D

Baie rustig.

Was baie rustig. Geen kragonderbrekings. Mense baie vriendelik, sal beslis weer daar gaan bly.

Annelize E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Skoon en netjies.

Alles en meer wat mens nodig het, veral loadshedding back-up. Aanbeveling: Sifdeure vir vlieë.

Charmaine A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

All in One.

Definitief 'n lekker plekkie om oor te bly. Die plekkie het als wat jy nodig het en naby als. Eienaar is vriendelik, plekkie is netjies en mooi! Sal definitief weer daar oorbly.

Riaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Great location, peaceful and serene.

Awesome place to stay.

Alta E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E

Baie netjiese en uitstekende verblyf.

Sien sterre.

Peet K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet K

Baie skoon en netjies.

Was ongelukkig net vir 1 aand, maar sal beslis weer oorbly.

Grant T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T

Lekker plek om te oornag, netjies en ruim.

Dankie vir 'n lekker oornagplek. Alles wat jy nodig het om lekker te bly.

Meagan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan K

It was beautiful!

If you are looking for a quiet, relaxing getaway, then this is for you. Perfect for couples, families, or friends. The accommodation, Country @ Sea, has everything you need - you literally just need to bring your clothes and food items. The location is also great as it is very close to shops, restaurants, etc. The hostess was also very lovely, friendly, and helpful.

Francois N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Baie netjies en skoon.

Al die nodige is daar. Baie vriendelike diens en bitter netjies en skoon. 10 uit 10.

Candice S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

A wonderful, relaxing and very safe stay!

Would go back without a doubt. Wonderful location and great experience.

Heinrich F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Awesome.

What a beautiful place. Will definitely be going back.

Willem S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Rustige atmosfeer.

Lekker, alles op sy plek.

Jonnaline W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jonnaline W

Rustige omgewing.

Plek was mooi netjies en skoon. Dit sal baie help as die eienaars miskien 'n strykyster kan voorsien. Daar was ook nie 'n mop en beker gewees nie. Ek myself het baie onveilig gvoel omdat enige iemand kan toegang tot die huis kry, want daar is geen hekke by die ingang nie. Gelukkig het ons geen load shedding gekry nie, dit was 'n bonuspunt.

Country @ Sea se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Jonnaline. Ons het gister begin met die mure bou vir die hekke en sal binnekort klaar wees.
Ons verskaf 'n skoonmaak en stryk diens maar sal 'n mop ook saam met die besem in die Kothuis sit.
Vriendelike Groete
Country@Sea

Country @ Sea
Lisa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H

Friendly, welcoming, neat, clean.

A lovely stay for a friend's wedding. There was a smallholding with a few farm animals my toddler loved. Easy access to the town. Quiet. Michelle was available for a few extras we needed. Hope to be back.

Alida B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Fantastiese plekkie en is met soveel gasvryheid ontvang.

Van die intrapslag is Michelle vriendelik en maak seker dat mens als het wat jy nodig het. Vyfster-diens en so mooi tuiste waar jy gemaklik bly en sommer voel soos deel van die familie. Ook Tati se bakkery net af in die straat met die lekkerste gebak. Sal definitief weer kom kuier!

Bertus M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Baie mooi plek, beter as 'n 5 ster-plek.

Sien sterre.

Johane M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane M

Heerlike, rustige plekkie, maar steeds lekker naby alles.

Wonderlik vir 'n wegbreek.

Bongani N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani N

Awesome.

Place to be, really enjoyed.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 1, Longacres, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dcd1988ab20b5ded290142b9c9b0362f9b26e193d93cd028f6c8204046f0ca3bfffdcd6d78ab55cbcd68ba08be3acc43e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 1 Adderley Street Longacres 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.035023339513 18.058709196937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang