Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country @ Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Lynn D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Country feeling with great amenities. This beautifully looking accommodation had everything you'd need. A lovely neat house. It has a country feel to it but is close to the sea and the casino. Very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie gemaklik, netjies en goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig, naby alles, baie lekker gebly. Baie lekker, 'n uitstekende keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfect place for a quiet getaway from the city. We had an awesome stay at Country @ Sea. The place was perfect for 4 people just wanting to get away from the hustle of the city. The braai facility was perfect; we could hang out on the patio while braaing. The sleeping accommodations were great, with comfy beds. The whole place was immaculately clean. We will definitely use it again if we need something in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Uitstekende ligging. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die stilte was heerlik, maar steeds is dit nie ver van die winkels af nie. Ons het die warm bad baie geniet. Dat my hond kon saamgaan is 'n groot pluspunt. Ons sal hierdie verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Close to activities (Mykonos and restaurants). Had a fantastic time, very safe, no load shedding, place was neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie rustig en veilig met geen geraas. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daarso boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gemaklik en genotvol. Dit was 'n baie lekker wegbreek naweek gewees. Die huisie is verskriklik mooi en gemaklik ingerig. Die area is lekker stil. Jy is afgeleë van die geraas. Die kombuis is lekker ruim en die stoep is gemaak vir lekker laatmiddaggeselsies en kuierjies. Die eienaar het kom gesig wys en is baie hulpvaardig. Ek sal beslis in die toekoms weer kom kuier. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gasvry, netjies, ideale uitspanplek. Ongelooflike gasvryheid! Die plek was pragtig skoon, uitmuntend gemeubileer en het gevoel soos ons huis, weg van die huis. Dit was ook heerlik om bietjie van die wind en die Desember gedruis af weg te kom, maar mens was naby genoeg om vinnig weer in die harwar in te kom. Sal dit sterk aanbeveel veral vir mense wat langer wil bly. Die jacuzzi was veral 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koba M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Baie gesellig! Baie lekker gebly. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 1, Longacres, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dcd1988ab20b5ded290142b9c9b0362f9b26e193d93cd028f6c8204046f0ca3bfffdcd6d78ab55cbcd68ba08be3acc43e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 1 Adderley Street Longacres 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.035023339513 18.058709196937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang