Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country @ Sea

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 1, Longacres, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Country @ Sea bied selfsorgverblyf op die Longacres Country Estate in Langebaan en is ideaal vir klein gesinne of paartjies wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad se gewoel.

Die Dagbreek-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV met Netflix en stroomdienste. WiFi is beskikbaar. Nespresso, koffie, tee, suiker en melk word ook voorsien.

Die woonstel grens aan die hoofhuis se motorhuis.

Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Die woonstel is 3 km vanaf Club Mykonos en restaurante.

Dit is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers op Longacres Country Estate in Langebaan en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek buite die besige stad.

Die Douvoordag-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n vieplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n TV met Netflix en stroomdienste.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Daar is sonkrag en gas, so kragonderbrekings is nie 'n probleem nie. Daar is braaigeriewe op die stoep. Die kothuis is heeltemal apart van die eienaar se huis.

Hanekraai het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n vieplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met Netflix en stroomdienste.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n tafel, stoele, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Daar is sonkrag en gas, so kragonderbrekings is nie 'n probleem nie. Die kothuis is heeltemal apart van die eienaar se huis.

Die verblyf is 3 km vanaf Club Mykonos en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jamie C
Gesin met klein kinders
5.0
Phenomenal. We had an absolutely beautiful stay. The hot tub was the highlight. Peaceful and clean. Wonderful view. Located close to al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lynn D
Saam met vriende
5.0
Country feeling with great amenities. This beautifully looking accommodation had everything you'd need. A lovely neat house. It has a c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Naomi G
Gesin met tieners
5.0
Baie gemaklik, netjies en goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel. Sien sterre.
Jun 2024
Elbie E
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, naby alles, baie lekker gebly. Baie lekker, 'n uitstekende keuse!
Mei 2024
Peter H
Saam met vriende
5.0
Perfect place for a quiet getaway from the city. We had an awesome stay at Country @ Sea. The place was perfect for 4 people just wanti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Adderleystraat 1, Longacres, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Gaste dink Country @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 1, Longacres, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dcd1988ab20b5ded290142b9c9b0362f9b26e193d93cd028f6c8204046f0ca3bfffdcd6d78ab55cbcd68ba08be3acc43e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 1 Adderley Street Longacres 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.035023339513 18.058709196937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang