Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Country Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Belinda M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Baie baie lekker.

Sal definitief terugkom en langer kuier.

Monnique D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monnique D

Stunning.

Unbelievable! Our room was like a little home away from home, and I wish I could stay there forever.

Boetie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boetie C

Baie netjies en skoon.

Ja, baie lekker gebly en skoon en netjies.

Phialetta D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phialetta D

Ons het net oornag. Kon goed uitrus vir die res van die pad.

Baie netjies! Het sommer tuis gevoel. Heerlik geslaap!

Piet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Heerlik gekuier. Sal volgende keer langer bly.

Heerlik gebly. Baie gerieflik en sentraal geleë.

Geroise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geroise D

Sal definitief kan aanbeveel.

Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Baie goed en skoon ingerigte tuiste.

Angela O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angela O

Comfortable.

Perfect stopover. Cute and cozy. It was freezing but thankfully there were electric blankets, so I slept wonderfully after a long journey. Nicely set up and stocked.

Lize-an S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-an S

Absolutely fabulous!

We loved it and the accommodation was so nice and central. The cottage had everything we needed and was super clean.

Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Sommer net lekker & rustig, beslis aan te beveel.

Eenheid goed toegerus, lekker sentraal, vriendelike ontvangs & baie behulpsaam, heerlik gekuier.

Koos M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M

Baie netjies. Sentraal.

Die plek is baie goed geleë. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.

Anzett V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzett V

Warm en snoesig.

Baie oulike, ruim en nietjiese plek. Was ysig, -1 grade, maar ons het warm en snoesig gebly. Sal beslis weer daar stop.

Dianey F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianey F

Eienaars baie vriendlik en hulpvaardig, niks was te veel vir hulle. Hoop om hulle gou weer te sien.

Die mense van Nieu-Bethesda was ongelooflik vriendilk en hulpvaardig, nooit besef dat daar nog sulke wonderlike plekke in Suid-Afrika is nie. Het so veilig gevoel dat mens net daar wil woon.

Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Waarde vir geld in 'n veilige omgewing.

Baie lekker skoon en veilige blyplek.

Thinus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Altyd baie aangenaam, gerieflike verblyf.

Bly lekker daar, alles wat jy nodig het is daar, selfs elektriese komberse en loadshedding ligte.

Sharman D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharman D

Position not the best and no wifi.

Spacious and well-equipped. Owners helpful re finding open eating places during load shedding. A very reasonable tariff.

Francois G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois G

Hittegolf-toestande het die ervaring minder aangenaam gemaak.

Die ventilasie is swak in die betrokke eenheid, vensters slegs aan een kant van gebou, waaiers oneffektief ook vir hierdie toestande. Plan kan gemaak word om ventilasie te verbeter. Besigste straat in die dorp wat baie stof veroorsaak.

Jackie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A

Comfortable and enjoyable.

Friendly host waited for us on arrival. Unit spacious, clean and comfortable.

Letitia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D

Baie lekker.

Baie oulike plekkie.

Annzell P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annzell P

Baie dankie vir die wonderlike ontvangs en skoon wooneenheid. Lekker geleë.

Lekker loopafstand van alles. Kan lekker op die stoepie braai en kuier. Baie dankie vir die ekstra liggie wat baie gehelp het met die kragonderbrekings. Ons het dit verskriklik baie geniet.

Erenst H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erenst H

Skoon, netjies, alles wat mens nodig het.

Gasheer en gasvrou loop die spreekwoordelike ekstra myl om die verblyf aangenaam te maak. Baie dankie.

Derick C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Huis weg van die huis.

Ulrich en Martha is pragtide gasvrye mense. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Geen moeite is ontsien nie. Die kamer was baie gerieflik, dit was netjies en skoon met alles wat n mens nodig het om net te rus. Dis 'n pragtige omgewing, waar jous siel en liggaam saamgesnoer word.

Rene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Aangenaam.

Baie lekker gebly, lekker sentraal, veilige parkering.

Pieter C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Perfek geleë en stapafstand van alles.

Ons het baie lekker gebly, die verblyf het alles wat jy nodig het, die dorp se kruideniers winkel is regoorkant die huisie asook 'n goeie restaurant. Julle kan gerus hierdie huisie kies vir 'n lekker kuier in Nieu-Bethesda.

Theresa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Pragtige netjiese plekkie, met al die nodige geriewe.

Baie vriendelike eienaar, Martha. Almal is bitter gaaf in die dorp en voel absoluut veilig.

Ria O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O

Baie aangename verblyf.

Vriendelik ontvang en gasheer en gasvrou het moeite gedoen om seker te maak ons is gerieflik. Hul het ons ook gehelp met reëlings rakende plekke wat ons wou sien. Sal hul beslis aanbeveel.

Thinus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Onvergeetlik.

Ruim, skoon geriewe, sal sterk aanbeveel.

Corina V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V

Sentraal, skoon en heerlik.

Het heerlik gekuier en gerus. Genoeg muurproppe en kabels. Selfs vloermatjies - iets wat mens nie altyd in gastekamers kry nie. Kamers kan dalk net genommer word.

Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Eenvoudige, lekker verblyf in die middel van die dorp.

Heerlik gebly in die woonstel. Eenvoudig, maar als wat ons nodig gehad het. Binne loopafstand van omtrent als in die dorp.

Cornelia K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia K

Ons sal graag weer by Country Accommodation oorbly.

Ideale, bekostigbare verblyf. Sentraal geleë. Uitstekend toegerus. Baie ruim enkelvertrek, ideaal vir 'n gesin. Baie gasvrye ontvangs.

Nadia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Lieflike Nieu-Bethesda atmosfeer.

As jy net wil rus, die stilte geniet en vergeet van alles rondom jou, bespreek hier.

Yolande D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande D

Net reg vir oorstop.

Alles wat jy benodig vir bekostigbare een nag oorstop.

Rod S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rod S

Quant little town

The accommodation is different but nice and plan a bit of renovation going on. We'll stay there again in the area. The town is something to see.

Henry L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry L

Wow.

Did not know about the place until we discovered it. An awesome place to unwind and relax.

Elrina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina V

Puik ligging en waarde vir geld.

Waarde vir geld en goed geleë in dorp, naby alle attraksies.

Wesley M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley M

Vriendelik ontvang - perfekte ligging!

Die plek is geleë in die hartjie van die dorp en stapafstand van alles af. Absolute waarde vir geld.

Arina J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J

Baie gerieflik en toegerus met als wat ons nodig het.

Ons is baie welkom ontvang en dadelik tuisgemaak. Die akkommodasie is gerieflik geleë en het voldoen aan ons behoeftes.

Eddie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

'n Aangename verrassing teen 'n bekostigbare prys.

Die plekkie was net 'n plesier! Alles wat ons nodig gehad het vir 'n rustige oorslaap.

Thinus B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Rustig

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, sal die verblyf aanbeveel. 10 uit 10.

Guy A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy A

Excellent location, size and service!

Great value for money.

Mary-anne M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne M

5 star.

Excellent value for money.

Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Perfect accommodation for a short stay.

Beautiful, cosy and very clean accommodation. Location perfect. Just opposite the one shop in town and close to restaurants and the Owl House. Everything you need is supplied ─ even some wood to make a braai.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fcea2173b90d70843f93c705997f6161a70510c06c03a103b61a438c315cc953e88efc2cb269b6c246b14027f6a6f00382f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 230 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866722308969 24.553858247221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang