Country Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Monnique D - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning.
Boetie C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Phialetta D - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het net oornag. Kon goed uitrus vir die res van die pad.
Piet V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Sal volgende keer langer bly.
Geroise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief kan aanbeveel.
Angela O - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Lize-an S - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Sommer net lekker & rustig, beslis aan te beveel.
Koos M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Sentraal.
Anzett V - Jul 2023
Algehele gradering
Warm en snoesig.
Dianey F - Jan 2023
Algehele gradering
Eienaars baie vriendlik en hulpvaardig, niks was te veel vir hulle. Hoop om hulle gou weer te sien.
Susan V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld in 'n veilige omgewing.
Thinus B - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd baie aangenaam, gerieflike verblyf.
Sharman D - Aug 2023
Algehele gradering
Position not the best and no wifi.
Francois G - Jan 2023
Algehele gradering
Hittegolf-toestande het die ervaring minder aangenaam gemaak.
Jackie A - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Letitia D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Annzell P - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir die wonderlike ontvangs en skoon wooneenheid. Lekker geleë.
Erenst H - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat mens nodig het.
Derick C - Okt 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Rene D - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter C - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek geleë en stapafstand van alles.
Theresa B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige netjiese plekkie, met al die nodige geriewe.
Ria O - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Thinus B - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Corina V - Des 2021
Algehele gradering
Sentraal, skoon en heerlik.
Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Eenvoudige, lekker verblyf in die middel van die dorp.
Cornelia K - Sep 2021
Algehele gradering
Ons sal graag weer by Country Accommodation oorbly.
Nadia L - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike Nieu-Bethesda atmosfeer.
Yolande D - Des 2021
Algehele gradering
Net reg vir oorstop.
Rod S - Apr 2021
Algehele gradering
Quant little town
Henry L - Des 2021
Algehele gradering
Wow.
Elrina V - Mei 2021
Algehele gradering
Puik ligging en waarde vir geld.
Wesley M - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang - perfekte ligging!
Arina J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en toegerus met als wat ons nodig het.
Eddie C - Jan 2020
Algehele gradering
'n Aangename verrassing teen 'n bekostigbare prys.
Thinus B - Des 2020
Algehele gradering
Rustig
Guy A - Des 2019
Algehele gradering
Excellent location, size and service!
Mary-anne M - Jun 2019
Algehele gradering
5 star.
Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Perfect accommodation for a short stay.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang