Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Belinda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie baie lekker. Sal definitief terugkom en langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monnique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning. Unbelievable! Our room was like a little home away from home, and I wish I could stay there forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boetie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies en skoon. Ja, baie lekker gebly en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phialetta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het net oornag. Kon goed uitrus vir die res van die pad. Baie netjies! Het sommer tuis gevoel. Heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier. Sal volgende keer langer bly. Heerlik gebly. Baie gerieflik en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geroise D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Sal definitief kan aanbeveel. Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Baie goed en skoon ingerigte tuiste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angela O
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Comfortable. Perfect stopover. Cute and cozy. It was freezing but thankfully there were electric blankets, so I slept wonderfully after a long journey. Nicely set up and stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lize-an S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Absolutely fabulous! We loved it and the accommodation was so nice and central. The cottage had everything we needed and was super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag
5.0
Des 2023

Sommer net lekker & rustig, beslis aan te beveel. Eenheid goed toegerus, lekker sentraal, vriendelike ontvangs & baie behulpsaam, heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie netjies. Sentraal. Die plek is baie goed geleë. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fcea2173b90d70843f93c705997f6161a70510c06c03a103b61a438c315cc953e88efc2cb269b6c246b14027f6a6f00382f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 230 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866722308969 24.553858247221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang