Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Iets om te onthou. Ons het baie lekker gebly, baie interessante dorpie. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Baie gerieflike oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rus en vrede. Yip, Nieu Betesda groei op 'n mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker rustig. Ons was skoon verbaas oor hierdie aangename kothuis, dalk omdat die foto's dit baie eenvoudig laat lyk. Dit was skoon, netjies en het puik waarde vir geld gebied. Lekker verblyf wat ek graag sal aanbeveel. Ek weet nie of daar WiFi was nie, omdat ons glad nie eens gevra het nie. Dis lekker sentraal geplaas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana E
1 nag
4.0
Jan 2025

Goed geleë in dorp. Hierdie feit kan 'n voordeel of ook alge. Baie goed toegerus en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie baie lekker. Sal definitief terugkom en langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monnique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning. Unbelievable! Our room was like a little home away from home, and I wish I could stay there forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies en skoon. Ja, baie lekker gebly en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phialetta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het net oornag. Kon goed uitrus vir die res van die pad. Baie netjies! Het sommer tuis gevoel. Heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier. Sal volgende keer langer bly. Heerlik gebly. Baie gerieflik en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudsonstraat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fcea2173b90d70843f93c705997f6161a70510c06c03a103b61a438c315cc953e88efc2cb269b6c246b14027f6a6f00382f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 230 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866722308969 24.553858247221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang