Evergreen Country Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jan 2025 tot 3 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R74, Wegraakbosch-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
-
Vanaf
R2 000R1 333 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Evergreen Country Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in die skilderagtige omgewing van Magoebaskloof. Dit skep 'n pragtige, rustige area met die asemrowende uitsigte op die berge en oor die valleie, asook prentjiemooi voetslaanroetes deur die inheemse woud.
Hierdie oulike kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapakmers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koninggrootte-bed en 2enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n wasbak sowel as 'n aparte toilet.
Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het is smaakvol gemeubileer en het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Langs die eetarea is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Buite het die kothuis 'n tuin wat na 'n klein dam lei. Verder het gaste toegang tot 'n houtvuurwarmbad, 'n dagbed wat kan swaai, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Evergreen Country Cottage is gerieflik naby gewilde besienswaardighede soos die Cheerio-tuine, Zwakala Brouery en Wegraakbosch Melkplaas.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R74, Wegraakbosch-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Gaste dink Evergreen Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R74, Wegraakbosch-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang