Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: East-straat 25, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Country Cottage is 'n bekoorlike en knus akkommodasie wat op die eienaar se eiendom geleë is met 'n privaat ingang en 'n aparte tuin wat in die skilderagtige dorpie Tulbagh geleë is, sodat gaste hierdie geskiedkundige dorpie teen hul eie pas kan geniet.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die kothuis 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die sonnige patio in die privaat tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Dié kothuis gebruik sonkrag in geval van kragonderbrekings en parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

BO Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • East-straat 25, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Country Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: East-straat 25, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e57c144fd665cecd77dc5a6f488ee99ff8f9b4c4ca8939f065fd5c5a7e4ee93db856d5f6de34cbb57c71b7f7d4ebe8c50b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 25 East Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.294507888124 19.140750070761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang