Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hennie G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Kon lekker stap en besienswaardighede besoek.

Uiters netjies en skoon. Naby aan restaurante en die Uilhuis geleë.

Jacques N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Gereiflik, goed gelee en vriendelike mense.

Ons het lekker gerus by die blyplek. Goed gelee vir die Sibling stoep tasting wat ons bygewoon het.

Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Very enjoyable thank you.

Our 4th stay here. Enjoyable to walk around in town, as it is very central.

Danie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

N heerlike stil plek met baie om te sien en doen in die omgewing.

Ons was daar in Nieu Bethesda vir die stoep tasting naweek en die dorpie was lekker besig. Die blyplek is sentraal gelee en netjies. Die kamer was skoon en smaaklik gemeubileer.

Ina D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Skoon, netjies, veilig, vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Dit is regtig 'n oulike plekkie, skoon en netjies. Vriendelike en gasvrye eienaars. Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Mariette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Belewenis, wat elke mens moet doen as dit hul beskore is.

Dankie aan Ulrich en Magriet se warm verwelkoming. Di huisie was super netjies. Goed toegerus. Lekker bederf met koffie, tee en beskuitjies. Goed geleë. Loopafstand van alles.

Dawie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Alles netjies, skoon en eienaars vriendelik!

Goeie waarde vir geld!

Arno V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Wonderlik lekker gebly. Op die hande gedra.

Country cottages het waarlik uit hulle pad uit gegaan om te verseker dat ons oorbly ervaring goed was, selfs deur die dorp se water probleme en loadshedding het hulle die ekstra myl gestap en alternatiewe oplossings gebied. Dankie vir die baie goeie ervaring.

Amy M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy M

Gemaklik, warm, vriendelike diens.

'n Baie koue nag is gerieflik gemaak met warm komberse, verwarmer en koffie. Netjiese geriewe met alles wat jy nodig het.

Theo H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Wonderlik.

Alles skoon en netjies.

Jan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies. Oulike plek. Ons het baie lekker gebly.

Jurgens S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Skoon en netjies.

Goed geleë.

Leoni K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni K

Lekker wegbreekplek in Nieu-Bethesda.

Baie oulike verblyf, smaakvolle dekor en alles wat jy nodig het vir 'n paar nagte se verblyf. Privaat met braai op die stoep. Alles is binne stapafstand. Daar is vir ons melk en water in die yskas gesit, en ook koeldrank, bier en wyn waarvoor jy kontant kan betaal. Vriendelike verwelkoming! Sal definitief aanbeveel vir wegbreeknaweek.

Geraldine L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Baie rustig.

Net probleem met telefoonsein en geen WiFi.

Irene W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene W

Cottage het voorsiening vir alles gemaak wat 'n mens nodig het.

Sal dit vir seker aanbeveel! Uitstekend.

Yossi N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yossi N

Good experience.

An interesting place off the beaten track.

Tertia O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia O

Gemaklik, sentraal, skoon, veilig, goed toegerus.

Alles wat vir selfsorg nodig is is beskikbaar! Lieflike, gemaklike akkommodasie, uiters skoon en netjies, eienaars baie vriendelik en sorgsaam. Het heerlik hier oorgebly en kan dit sterk aanbeveel - vir 2 of meer (gesin). Privaat, en stapafstand van alles in die dorp. Absolute waarde vir geld en goed toegerus!

Hardus E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus E

Heerlik ontspanne, het gevoel van bly op die plaas.

Ek het die ontspanne atmosfeer en veiligheid van van plek geniet. Selfs die mense se vriendelikheid en vertroue in jou was iets om te weet jy gaan jou verblyf geniet. Besoek plekke is sommer loop afstand gewees. Sal ons San Koi gids aanbeveel, Henry, op die Gamoro plaas. Het dit regtig vir ons insiggewend gemaak en interessant. En van die fossiele weet ons ook nou meer. Dankie vir 'n regte ontspanne bly by julle.

Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Baie lekker gekuier.

Alles was perfek, vriendelike gasheer, goeie ligging, regtig geen klagtes nie. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Alwyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Baie lekker. Baie goeie gasheer.

Baie lekker skoon oornag. Vriendelike mense.

Sonja V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Het my ma Nieu-Bethesda toe gevat.

Ek het vir my ouers Kersfees-akkommodasie gekry as geskenk in Nieu-Bethesda. Met Covid moes ons die heeltyd uitskuif en Heinrich was so akkommoderend. My dad is 5 weke terug oorlede en het toe vir mamma Nieu-Bethesda toe gevat op pad terug JHB toe. Ons het 'n wonderlike paar dae daar deurgebring. Lieflike plekkie met alles wat jy kan nodig hê. Ulrich en Martha was dierbaar en gesorg alles is in orde vir ons.

Nick V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V

5-ster selfsorgverblyf.

Moderne, skoon en netjiese eenhede. Sentraal geleë.

Karen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Heerlik gebly in 'n baie skoon en netjiese eenheid.

Hulle gee aandag aan detail en Covid-regulasies is goed nagevolg.

Rory F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory F

Beautiful place and nice and central to everything.

We felt welcomed and they really accommodated our needs as we had a trailer and a bike that needed a safe space. Lovely rooms and definitely would go back.

Yolande G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G

What an absolute joy.

Perfectly located. Homely and neat. Very friendly service. Fully fitted out kitchen. Everything you need for a braai. Small extras that we did not even bargain on. An absolute value for money!

Ken L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L

Stunning, very clean, very well equipped. Very central location. Ideal for any family.

I will definitely be going back there in the future. The unit is very well equipped with all essentials. Warm bedding too with extra blankets for those sub zero nights. The units are very centrally situated and are walking distance from everything. The gate is locked at all times so vehicles and trailers are safe too.

Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Die rustigheid na Nieu-Bethesda vra vir hierdie tipe akkommodasie.

Saam met die atmosfeer van Nieu-Bethesda was ons akkommodasie 'n heerlike ervaring. Ligging in middedorp sodat mens oral kan stap. Daar is alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Was baie dankbaar vir die mini-bar tot ons beskikking.

Madelize F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize F

Was baie lekker, sal vir seker teruggaan.

Mense was almal vriendelik en gasvry. Geskiedenis van Nieu-Betesda, restaurante se kontaknommers, ens. was alles vervat in ‘n leêr in ons cottage wat van groot waarde was. Ons kon werklik oral stap waar ons wou wees, die gebrek aan straatligte was vir kinders ‘n ervaring. Daar is baie om te sien en ons sal volgende keer langer daar vertoef! So lekker geslaap dat ons die volgende oggend baie later in die pad geval het as wat die beplanning was. Werklik aan te beveel, plek waar jy regtig kan afskakel.

Maretha V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Fantasties, baie rustig, ons almal wou agterbly.

Donkierit met 'n goed ingeligte gids, Jakob. Heerlike restaurant met persoonlike aandag aan elke individuele dis, heerlike kuierplekke. Pragtige padstal.

Zurietta P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurietta P

Waarde vir geld en alles wat jy nodig het.

Wanneer dit baie warm is soos wat ons dit beleef was die dakwaaier en waaier nie genoeg nie, nog steeds baie warm gekry. Lugversorger sou baie gehelp het.

Annaline Johanna D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annaline Johanna D

Baie netjies en goed geleë.

Baie gemaklike oornagplek, netjies en skoon, heerlike stoep om te ontspan in die aand.

Dawid K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Baie volledig toegeruste kamer.

'n Ruim kamer met alles wat nodig is vir selfsorg. Lekker braaiplek op stoep. Baie vriendelike ontvangs.

Croonie K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Croonie K

Baie stil en lekker.

Kon eerstehandse informasie deel met begeleiers by die Owl House en die Kitching roete.

Jacobus H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus H

Baie ruim, goed toegeruste woonstel vir 3 persone.

Goeie waarde vir geld.

Vicky Ronald P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky Ronald P

Lekker stil plekkie en baie veilig.

Die plek is veilig en die mense is vriendelik. Jy worry oor niks. Jy moet net rustig verkeer. Dankie.

Almarie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie S

Rustige oornag op pad huistoe.

Ons het op die nippertjie besluit om oor te slaap in Nieu Bethesda en het gedink dit sou moeilik wees om plek te kry vir 'n Saterdagaand, maar hulle het ons dadelik geakkommodeer. Die eenheid was netjies en skoon met al die nodige geriewe. Het die aand tot laat op die stoep gesit en wyn drink en die rustigheid van die dorpie geniet.

Andre W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Baie gerieflike en skoon eenhede.

Sentraal geleë. Sal enige tyd weer daar bly.

Willie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Baie lekker.

Baie netjies rustig. Alles loopafstand van blyplek. Beveel dit vir seker aan. Baie lekker gebly.

Werner R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Baie goeie waarde vir geld.

Die verblyf was baie lekker en diens was puik!

Anina A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina A

Wonderlik en baie tevrede.

Die plek is veilig, en het alles wat ons benodig. Dit is sentraal geleë en naby alles wat mens wou sien en doen.

Darrel P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrel P

Accommodation gem in Nieu Bethesda

Wonderful accommodation in Nieu Bethesda. Clean and comfortable with everything you need. Small touches made all the difference. Did not notice the cold weather outside as we were warm and cosy. Awesome shower! Highly recommend.

Hannetjie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Hier vind jy rus vir jou siel.

Is vriendelik ontvang. Sal hul enige tyd aanbeveel.

Esther R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R

This is very good value for money!

Very basic accommodation, but clean and the hot water shower is awesome! The best part is its proximity to the Owl House, Kitching's Fossil Centre and the Arts Centre! Everything is within walking distance! We loved our stay here and we will definitely use it again.

Chanell C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chanell C

Gerieflike gesinsverblyf met 'n rustige atmosfeer.

Alles wat ons nodig gehad het is voorsien. Die eenheid was silwerskoon en netjies. Country Cottages is sentraal geleë en ons kon die dorp te voet verken.

Alida D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Dit was netjies en alles was beskikbaar wat nodig was om kos voor te berei en die eienaars was meer as behulpsaam en vriendelik.

Dit was meer as wat ons verwag het. Ons het nie 'n enkele ding gekort nie. Ons het veilig gevoel en dit was besonders lekker. Country Cottages is beslis die beste akkommodasie.

Country Cottages se terugvoer

Baie Dankie, Alida. Bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwerlkom.

Country Cottages
Karin S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

'n Werklik aangename verrassing en fantastiese ervaring.

Selfs in die ondenkbaarste plekkies kry mens juwele. Dit was werklik 'n wonderlike belewenis om nie net die gasvryheid van die eienaars te beleef nie, maar ook waarde vir geld te kry. Die web-foto's doen nie die werklikheid gestand nie - mens kry regtig meer. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Karin vir julle positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Geniet julle vakansie verder. Vriendelike Groete

Country Cottages
Gerhard H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Regtig puik, jammer ons kon nie langer bly.

‘n Aangename verrassing - al die ‘basics’ was puik. Ekstra aandag gegee om die oornag ‘n heerlike ervaring te maak. Elke oomblik geniet, sal volgende keer langer bly.

Elsie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie J

Veilige, rustige omgewing met skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Igna L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L

Ruim en goed ingerig.

Nuutgeboude eenheid, goed ingerig (ook met DStv) en heerlik ruim. Sentraal geleë. Wat baie gerieflik was, was die items wat in die eenheid op 'n "honesty"-beginsel beskikbaar was, asook melk in die yskas, so 'n mens kon dadelik met aankoms iets maak om te drink. Ek het baie lekker oornag en sal beslis weer daar aanbly.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Igna.

Country Cottages
Helene R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Stilte, rustigheid en vrede.

Ons was baie spyt dat ons net een nag daar oorgeslaap het. Dit is 'n pragtige eenheid, skoon en netjies en baie goed toegerus. Loopafstand vanaf al die besienswaardighede.

Hardy O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy O

Baie aangenaam.

Baie lekker gekuier en geslaap die dubbelbed was baie aangenaam sal definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Karin N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Heerlik rustig.

Pragtige plekkie. Ons kon sien daar was baie liefde ingesit met die voorbereiding van die plekkie! Heinrich was baie behulpsaam met die probleem met ons voertuig.

Country Cottages se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te help. Dankie dat julle by Country Cottages gebly het.
Vriendelike groete

Country Cottages
Mari H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H

Baie goeie diens, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly in die country cottages.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Mari. Bly om te hoor julle het lekker gebly.

Country Cottages
John S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Stil en rustig.

Alles was in plek, netjies en skoon.

Marcel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Heerlik.

Het baie lekker gebly. Die blyplek is baie sentraal geleë en jy kan somer stap waar jy wil wees.

Regina M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina M

Heerlik.

Dit was heerlik om daar te slaap, alles is nuut en skoon.

Bokkie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie B

Skoon, netjies, gerieflik.

Veilige, gerieflike verblyf. Baie vriendelike eienaar. Ekstra moeite gedoen om vir ons toegang tot besienswaardighede te kry! Baie dankie. Sal beslis weer van die diens gebruik maak.

Country Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het.
Groetnis
Country Cottages

Country Cottages
Wendy Y - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Y

Gerieflike wooneenheid.

Gerieflike wooneenheid, maar kan doen met 'n dakwaaier teen die hitte en muskiete.

Dana B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dana B

It was a very cold night and they were kind enough to bring extra blankets and heaters - just in case.

A lovely place that was just right for us and our daughter. We had specifically wanted a place we could all share, not separate rooms.

Country Cottages se terugvoer

Thank you for your kind review Dana.

Country Cottages
Nico W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Baie goed.

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Cas B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cas B

Sentraal geleë, goed toegerus en waarde vir geld.

Country Cottages is sentraal geleë. Die eenhede is baie goed toegerus, skoon en netjies. Doe beddens was almal baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly en die opsie is definisie baie goeie waarde vir geld.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Cas, kom maak gerus weer 'n draai eendag, groete.

Country Cottages
Wim V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Twee keer wat ek by Country Cottages tuisgaan en geniet die rustige atmosfeer van Nieu-Bethesda.

Country Cottages sal ek beslis aanbeveel. Alles wat jy nodig het teen bekostigbare pryse in 'n pragtige dorpie. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig gewees!

Thea D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

Baie lekker.

Vriendelik ontvang. Baie rustig. Sal beslis weer daar oorbly.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Thea.

Country Cottages
Wim V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V

Aangename verblyf met alles wat jy nodig het vir so 'n klein dorpie.

Beveel Country Cottages beslis aan vir enige reisiger. Eerste besoek aan Nieu Bethesda en sal beslis weer by Country Cottage tuisgaan as ons in die toekoms Nieu Bethesda besoek.

Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Wim. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Country Cottages
Petra V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra V

Baie lekker gebly.

'n Elektriese kombers sou lekker gewees het - nogal koud in die nag!

Wilma S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma S

Baie koud!

Die cottages het baie potensiaal, maar die eienaar sal moet aandag gee aan die beddegoed en verhitting gedurende die winter. Die chalet is skoon en netjies, maar die gehalte van die linne asook die matrasse van veral die enkelbeddens is nie op standaard nie. Dit was ysig koud en daar was somerlakens en geen elektriese komberse op die beddens nie. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om nog komberse beskikbaar te stel waaroor ons baie dankbaar was. Ons het baie koud gekry. Die staafverwarmer kan mens nie aanlos wanneer jy die gebou verlaat nie om veiligheidsredes en daarom was die kamer ysig koud.

Johan W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Oulik, skoon en veilig.

Ons was verras met ons verblyf! Baie lekker dankie!

Country Cottages se terugvoer

Dankie Johan, lekker dag verder.

Country Cottages
Gawie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie V

Baie aangenaam en lekker sentraal naby al die besienswaardighede.

Vanaf bespreking tot by ontvangs en diens was van uitstaande gehalte.

Chantelle D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Vriendelike hartsverblyf.

Die plek is skoon, netjies en goed ingerig. Plek om jou goed neer te sit en handdoeke te hang is altyd vir my belangrik omdat soveel plekke dit nie het nie, maar hier was daar meer as genoeg. Ulrich was baie vriendelik en het die kindertjies sommer met 'n lekkerte bederf en ons goeie advies oor die dorpsplekke gegee.

Maggie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S

Absolutely uitstaande verblyf.

Ons was verblyf was absoluut netjies, skoon en uitstekende sorg tot gemak gewaarborg. Beide eenhede is 100% toegerus.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Maggie. Bly om te hoor julle het lekker gebly.

Country Cottages
Manie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E

Heerlike oornagverblyf vir 'n gesin!

Ons beveel Country Cottages hoog aan.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Manie, bly julle het dit geniet.

Country Cottages
Inge C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C

Ten volle geniet.

Baie tevrede met diens wat gelewer is.

Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Inge

Country Cottages
Cqrla R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cqrla R

Baie netjies, rustig en sentraal geleë.

Die ontvangs, en hele naweek se verblyf was voortreflik!

Marna N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna N

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het so lekker gebly. Dit was sentraal, so ons kon loop na alles. Ulrich was baie behulpsaam.

Derick C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Goeie verblyf vir familie in middel van dorp.

Lekker gemaklike verblyf in die middel van die dorp. Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenhede is goed toegerus en voorsiening word vir alles gemaak. Baie goeie opsie vir 'n 1 of 2 nag verblyf.

Country Cottages se terugvoer

Hi Derick,
Dankie vir die goeie woorde.
Groete,
Country Cottages

Country Cottages
Nicola D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Baie netjies en ideale oornagfasiliteit

Netjies en skoon, alles wat mens nodig het om die dorpie se besienswaardighede te besoek.

Country Cottages se terugvoer

Dankie Nicola.

Country Cottages
Terssa C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terssa C

Skoon, gerieflik en sentraal geleë - beslis aan te beveel.

Ons was vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Die beddens is baie gerieflik. Ek sal beslis weer hier oornag indien ek weer Nieu-Bethesda besoek.

Country Cottages se terugvoer

Dankie en lekker vakansie hou verder.

Country Cottages
Anna V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Netjies en gerieflik.

Alles reg en netjies. In pragtige Karoo-dorpie geleë. Alles wat mens nodig het is daar. Eienaars hulpvaardig en vriendelik.

Jorika L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jorika L

Baie lekker gewees.

Dit is baie netjies en gesellig. Naby al die besienswaardighede in die dorp. Net jammer oor die krag wat af was in die dorp. Ons wil net dankie sê vir Ulrich wat uit sy pad uitgegaan het om vir ons 'n gasstofie te reël aangesien ons 'n 7 maande oue babatjie gehad het.

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnXgn08brK4vcWydZdhcpTLmRaAvW3pYDEjTvYZ46YidbQqtBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866628712897 24.553979337215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang