Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Cottages is in die dorpie Nieu Bethesda in die Karoo geleë en bied rustige verblyf. Die eenhede is binne maklike bereik van die bekende Uilhuis, winkels en restaurante.

Die 2 selfsorg-gesinseenhede kan elk 4 persone akkommodeer. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 1 stapelbed, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisarea met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, maar geen stoof nie. Albei eenhede het braai-areas wat gaste kan gebruik.

Daar is ook 2 semi-selfstandige eenhede wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 1 stapelbed, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisarea het 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is veilige parkeerplek van die straat af vir gaste se gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hennie G
Saam met lewensmaat
5.0
Kon lekker stap en besienswaardighede besoek. Uiters netjies en skoon. Naby aan restaurante en die Uilhuis geleë.
Jul 2024
Jacques N
Saam met lewensmaat
5.0
Gereiflik, goed gelee en vriendelike mense. Ons het lekker gerus by die blyplek. Goed gelee vir die Sibling stoep tasting wat ons bygewoon het.
Mei 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable thank you. Our 4th stay here. Enjoyable to walk around in town, as it is very central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Mariette O
Saam met lewensmaat
5.0
Belewenis, wat elke mens moet doen as dit hul beskore is. Dankie aan Ulrich en Magriet se warm verwelkoming. Di huisie was super netjies. Goed toegeru...
Sien meer
Mei 2023
Daniel Andre R
Saam met lewensmaat
4.6
N heerlike stil plek met baie om te sien en doen in die omgewing. Ons was daar in Nieu Bethesda vir die stoep tasting naweek en die dorpie was lekker ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnXgn08brK4vcWydZdhcpTLmRaAvW3pYDEjTvYZ46YidbQqtBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866628712897 24.553979337215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang