Country Lane Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buchananstraat 47, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wanneer die nabygeleë Drakensberge sneeu kry. Die gewilde Howick-waterval naby die mond van die Umgenirivier hier naby is 85 m hoog! Talle ander watervalle in die omgewing is ook die besoek werd, soos Cascade-, Shelter- en Karkloof-waterval.
Ons bied verblyf in 6 gastesuites met slaapplek vir 2 tot 4 volwassenes, elk individueel ingerig. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Dit sluit vrugte met volroom-jogurt, spek, eiers, gebraaide tamatie en varkworsies in. Roosterbrood, tee, koffie, vrugtesap en ontbytgraan is ook ingesluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerhekke. Die paniekknoppies in elke kamer is aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Buchananstraat 47, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Country Lane Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buchananstraat 47, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang