Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Life Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witneystraat 59, Bryanston, Johannesburg, 2060, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Country Life Park is 'n veilige woonkompleks op 2,4 hektaar grond wat jou toelaat om na die land te ontsnap, in die hartjie van Bryanston. Die kompleks is op 'n puik ligging geleë, naby winkelsentrums, topklas restaurante, Sandton City, Montecasino en vele ander besienswaardighede.

Verblyf word gebied in veilige, individueel versierde selfsorg-eenhede. Elke eenheid bevat 2 of 3 stylvolle en gerieflike slaapkamers, 1 of 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die beddens is opgemaak met luukse Egiptiese katoenbeddegoed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n stoof en oond. Die sitareas het 'n TV en hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar. Elke eenheid lei na sy eie onderdakstoep met buite-eetmeubels en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n enkelmotorhuis met direkte toegang tot die eenheid, en bykomende gratis parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Die eenhede word een keer per week gediens. Die kompleks is troeteldiervriendelik.

Hierdie woonkompleks het pragtige, goed versorgde, gemeenskaplike tuine en 'n uitnodigende, omheinde, sprankelende gemeenskaplike swembad in 'n sagte grasgebied. Vir gemoedsrus word 24 uur-sekuriteit voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dave & Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Witneystraat 59, Bryanston, Johannesburg, 2060, Gauteng
  • Gaste dink Country Life Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witneystraat 59, Bryanston, Johannesburg, 2060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4393e4e7c89f9ecc53ded99627ca3424b5a77a4258ccef45680f57c9877d129ed1f466a8292bfcafc694930bfd84d168a178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 59 Witney Street Bryanston 2060 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -26.078841193766 28.024179147221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang