Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Life Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witneystraat 59, Bryanston, Johannesburg, 2060, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Country Life Park is 'n veilige woonkompleks op 2,4 hektaar, wat gaste 'n plattelandse wegbreek in die hartjie van Bryanston bied. Die kompleks het 'n puik ligging, naby winkelsentrums, topklas-restaurante, Sandton City, Montecasino en 'n rits ander besienswaardighede.

Verblyf word in veilige, individueel versierde selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 2 of 3 stylvolle en gerieflike slaapkamers, 1 of 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die beddens is met luukse Egiptiese katoenlinne opgemaak. Elke kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die sitareas het TV's en WiFi. Elke eenheid lei na sy eie onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n enkelmotorhuis met direkte toegang tot die eenheid, en ekstra, gratis parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die eenhede word 1 keer per week skoongemaak. Die kompleks is troeteldiervriendelik.

Die woonkompleks het 'n pragtige, goed versorgde, gemeenskaplike tuin en 'n omheinde, skoon, gemeenskaplike swembad wat deur gras omring word. Vir gemoedsrus is daar sekuriteit wat die kompleks 24 uur per dag bewaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dave & Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Witneystraat 59, Bryanston, Johannesburg, 2060, Gauteng
  • Gaste dink Country Life Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witneystraat 59, Bryanston, Johannesburg, 2060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4393e4e7c89f9ecc53ded99627ca3424b5a77a4258ccef45680f57c9877d129ed1f466a8292bfcafc694930bfd84d168a178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 59 Witney Street Bryanston 2060 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -26.078841193766 28.024179147221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang