Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country living in the City

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinto Place 283, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country living in the City is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in 'n Equestrian Estate in Midrand, Johannesburg geleë is. Dit is ideaal geleë sowat 12 km vanaf die Gallagher-konvensiesentrum en die Gautrein Sandton-stasie is sowat 20 km ver.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 1 koninggrootte-bed en 1 net-kind matras. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kothuis spog met tuin-uitsigte en is in 'n boord geleë. Daar is ook vrylopende hoenders. Gaste kan 'n wandeling in die tuin maak of van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Daar is ook 'n perdestal aan die ander kant van die eiendom en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pinto Place 283, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
  • Gaste dink Country living in the City het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinto Place 283, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e16bd02d0111ce401aed7a2427fb9f747713d9e55d31f542c10fd5651fe9017f1482a270e9be05dbf88d5b4afe8a8c3a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 283 Pinto Place Beaulieu Kyalami 1683 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.974423899512 28.067982190352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang