Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Donna T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna T

Lekker gebraai.

Definitely! Vriendelike personeel en baie mooi binne die perseel.

Jh V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh V

Sal definitief aanbeveel.

Goeie ligging en baie netjies!

Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Was great!

Was great gewees. Sal vir seker weer daar oornag.

Elizma V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma V

Sportbyeenkoms

Plek is baie netjies en kindervriendelik. Pragtige tuin en slaapeenhede. Die beddens slaap bitter lekker. Ons ontbyt was net koud.

Piet J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J

Great plekkie, great diens!

Vriendelike, aangename diens. Nicolene was baie behulpsaam om ons te akkommodeer.

Hannerie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie V

Gerieflike en aangename verblyf.

Johnny en Nicolene het ons baie gasvry verwelkom. Die lodge is netjies, skoon en goed toegerus. Die ontbyt was heerlik. Ons beveel die plek aan en sal beslis weer daar oorbly.

Frik L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik L

Uitstekend.

Uitstekend, netjies en skoon.

Debbie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Awesome en baie goeie diens.

Baie goeie diens, skoon en netjies, vriendelik en lekker ontbyt.

Helena F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Uitstekende verblyf. Uitstekende ontbyt beskikbaar.

Ons het lekker gekuier.

Chez M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chez M

The linen was dirty.

The linen was dirty, it appeared not washed from the previous customer as there was hair on the pillow cases and linen.

Country Lodge se terugvoer

If something like this happens I expect the client to please contact me immediately. This is the first time in 20 years that I get such a comment. Customer satisfaction is my first priority.

Country Lodge
Ilsa C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa C

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker gekuier, skoon en netjies.

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Oase - Rus vir die siel.

Oom Jonny en Tannie Nicolene het ons so tuis en welkom laat voel. Gasvryheid van die beste gehalte. Die Bybel op die bedkassie spreek boekdele van die bestuur en hulle menswees.

Derenthea V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derenthea V

Heerlike wegbreek met vriendinne gehad in 'n veilige omgewing vir 'n groep vrouens.

Veilige, rustige area, chalets was baie netjies en oulik en die diens was flink.

Jéan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan B

Lekker blyplek.

Baie gerieflike blyplek, gereeld skoongemaak, alles wat jy nodig het.

Marina W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Pragtige, rustige plekkie.

Die eenhede is baie mooi, netjies en rustig. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Die verkeer raas 'n bietjie tot laat, maar andersins was dit wonderlik.

Johan & Karin P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Karin P

Dit was baie lekker gewees. Dankie.

Die plekkie is mooi en kamers is skoon en netjies. In 'n groep is almal naby aan mekaar en kan lekker saam kuier.

Vihanca B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vihanca B

Baie rustig gewees.

Baie mooi en rustige omgewing. Sal dit beslis vir ons vriende aanbeveel. Alhoewel ons nou in die winter daar geslaap het. Het ons lekker warm geslaap. Kon rustig 'n vleisie braai op die stoepie.

Ronnie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie C

Heerlik en rustig.

Dit was ons tweede besoek aan Country Lodge Upington en weereens het ons heerlik gebly!

Memory M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Memory M

Aangenaam en rustige naweek.

Ons het lekke gebly, en sal dit beslis aanbeveel.

Calvin E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Calvin E

Peace itself.

You need to experienced it for yourself.

Joey B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B

Gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly, veilig gevoel. Sal definitief aanbeveel vir oornagreisiger. Dis nie vir vakansie verblyf, daar is te min om te doen in die omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kowen Straat, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgRfpyTcdFtsJ1QnHFIy1Z4HhKbGsqGau5jsGvCMn8gPx8VIh6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Kowen Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -28.450841081156 21.248771703635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang