Country Lodge
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kowen Straat, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir ontspanning of besigheid naby verskeie sakegeriewe in die stad en die omliggende besienswaardighede.
Country Lodge bied 5 dubbelkamers en 4 chalets wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie eenhede het 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in hierdie eenhede sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n platskerm-TV in.
Die lodge het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik, met veilige parkeerplek. Gaste is welkom om die slaghuis van die eienaar te besoek met 'n wonderlike koffie- en biltongkroeg te besoek en braaivleis en verskillende bygeregte word op Saterdae tussen 09:00 en 13:00 bedien. Die koffie wat by die slaghuis bedien word, is van hoë gehalte en vars gemaal volgens bestelling. Gaste kan ook vars of vakuumverpakte vleis vooraf bestel vir 'n geleentheid of op pad na die Kgalagadi vir 'n heerlike kampuitstappie.
Country Lodge is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels en besighede in die omgewing. Country Lodge is die ideale oornagplek in Upington. Augrabies Watervalle Nasionale Park is 'n uur en 'n half uur se ry van die lodge af wat lekker is vir 'n dagbesoek.
Gaste is welkom om die Kalahari Oranje-museum te besoek, kanovaart of 'n sonsondergangvaart op die Oranjerivier te onderneem.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Kowen Straat, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kowen Straat, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang