Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Park

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Thinus E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2023

Dit was baie lekker. Die akkommodasie is luuks en gerieflik. Sou graag Dstv en ontbyt as opsie wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsay B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Was an overnight stay due to a wedding in the area. Very friendly staff, the room was very comfortable. Country Park is well laid out and very neat and clean, watching the buck was an added bonus. Thank you, Marina and Elmarie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Aangename verblyf. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Fantasties! Die view, die kamers en die boma-area was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Country Park
Hallo Nikita Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was voorwaar wonderlik om julle hier te akkommodeer. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete Elmarie

Estee H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Uitstekende, netjiese en moderne korttermynverblyf. As mens in Muldersdrift is vir 'n troue, is Country Park se verblyf uitstekend. Ons het in die dubbelkamer op die eerste verdieping gebly. Als luuks en als wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

We stayed for two days and were very happy with Country Park! Very friendly reception by Elmarie. Room was large, clean, neat and tidy with super comfortable king size bed. Pity about no DStv channel availability on the TV, so missed my Rugby on Saturday. Overall very recommendable.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Country Park
Morning Hugh, Thank you for taking the time to send us the positive review. Hope to meet you again in the near future. Regards, Country Park Guest House and Team.

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2021

Gerieflik Oulike berfies en aandag aan detail. Tyd vir opgradering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanté K
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2021

Netjies, gerieflik en uitstekende diens. So 'n lekker oornagplekkie, sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Country Park
Hallo Zante Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly dat julle die geniet. Dankie dat julle of gekies het en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te huisves. Groete Country Park

Susan H
1 nag
5.0
Nov 2020

Dis net 'n paar minute se ry na Oakfield Farm wat perfek is as dit laat in die aand raak. Ons het saam met ons 2 seuns oornag om 'n troue in die omgewing by te woon. Die kamers is pragtig gemeubileer en skoon. Verversings in kombuisie was lekker verrassing. Ons het veilig gevoel met 2 sekuriteitshekke waardeur gery moet word voordat behuising bereik kan word. In- en uitklok was seepglad. Geen klagtes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Comfortable stay with surprising attention to detail! We had a wonderful stay! The room was spacious, comfortable and spotlessly clean. Self-catering facilities allow flexibility during stay. The room had a beautiful view and gardens and pool are well maintained. Breakfast was delicious! Attention to detail in decor to make guests feel welcome was a nice surprise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 230
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incolae-weg, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGQ3MTE5LTY3NGMtNDcyNC1hMzBkLTg0OTY1MjE0YTk2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Incolae Road Muldersdrift 1749 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.057510578803 27.881171107292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang