Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Park

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Country Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thinus E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus E

Dit was baie lekker.

Die akkommodasie is luuks en gerieflik. Sou graag Dstv en ontbyt as opsie wou gehad het.

Lindsay B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay B

Was an overnight stay due to a wedding in the area.

Very friendly staff, the room was very comfortable. Country Park is well laid out and very neat and clean, watching the buck was an added bonus. Thank you, Marina and Elmarie.

Charlie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie V

Aangename verblyf.

Mooi uitsig.

Nikita W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita W

Fantasties!

Die view, die kamers en die boma-area was uitstekend!

Country Park se terugvoer

Hallo Nikita

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was voorwaar wonderlik om julle hier te akkommodeer.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Elmarie

Country Park
Estee H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estee H

Uitstekende, netjiese en moderne korttermynverblyf.

As mens in Muldersdrift is vir 'n troue, is Country Park se verblyf uitstekend. Ons het in die dubbelkamer op die eerste verdieping gebly. Als luuks en als wat jy nodig het is daar.

Hugh S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh S

We stayed for two days and were very happy with Country Park!

Very friendly reception by Elmarie. Room was large, clean, neat and tidy with super comfortable king size bed. Pity about no DStv channel availability on the TV, so missed my Rugby on Saturday. Overall very recommendable.

Country Park se terugvoer

Morning Hugh,
Thank you for taking the time to send us the positive review.
Hope to meet you again in the near future.
Regards,
Country Park Guest House and Team.

Country Park
Annemarie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Gerieflik

Oulike berfies en aandag aan detail. Tyd vir opgradering.

Zanté K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanté K

Netjies, gerieflik en uitstekende diens.

So 'n lekker oornagplekkie, sal definitief weer daar oornag.

Country Park se terugvoer

Hallo Zante

Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons is baie bly dat julle die geniet.
Dankie dat julle of gekies het en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te huisves.

Groete
Country Park

Country Park
Susan H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Dis net 'n paar minute se ry na Oakfield Farm wat perfek is as dit laat in die aand raak.

Ons het saam met ons 2 seuns oornag om 'n troue in die omgewing by te woon. Die kamers is pragtig gemeubileer en skoon. Verversings in kombuisie was lekker verrassing. Ons het veilig gevoel met 2 sekuriteitshekke waardeur gery moet word voordat behuising bereik kan word. In- en uitklok was seepglad. Geen klagtes!

Arina V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Comfortable stay with surprising attention to detail!

We had a wonderful stay! The room was spacious, comfortable and spotlessly clean. Self-catering facilities allow flexibility during stay. The room had a beautiful view and gardens and pool are well maintained. Breakfast was delicious! Attention to detail in decor to make guests feel welcome was a nice surprise!

Suri-jana S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suri-jana S

Very nice guest house with very friendly staff.

We enjoyed our stay at country park. The rooms were neat and clean and check-in was very easy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice gastehuis met baie vriendelike personeel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was netjies en skoon en inklok was baie maklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nelrika B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelrika B

Excellent!

Everything was perfect, thank you.

Rona M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona M

Misleidend.

Die foto op die webblad is misleidend aangesien ons gedink het ons gaan 'n uitsig hê. Ons woon op 'n plaas en uitsig is belangrik. Ons het egter geen uitsig gehad nie en chalets so na aan mekaar dat dit nogal erg was. Ons is ook nie voor die tyd in kennis gestel dat daar geen skoonmakers gaan wees om beddens op te maak en skottelgoed te was nie. Die plek is egter baie skoon en mense was baie vriendelik. Was tog aangenaam.

Dries H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H

Baie goeie en vriendelike diens. Beveel dit aan vir seker.

Sien sterre.

Country Park se terugvoer

Hi Dries

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het.
Hoop om julle in die toekoms weer hier te kan ontmoet.

Groete
Country Park

Country Park
Engela N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela N

Fantasties, super netjies en baie skoon en stylvol gemeubileerd. Professionele diens!

Dit was 'n voorreg en wonderlike ervaring vir ons familiegroep om by Country Park te oornag. Die diens was uiters professioneel. Die kamers was veilig, baie skoon, netjies en is stylvol gemeubileer. Daar is alles wat jy moontlik kan nodig hê. Die ontbyt was voortreflik. Ek sal Country Park definitief aanbeveel.

Elize O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Comfortable and neat accommodation.

We stayed at Oakfield after my sons wedding. Accommodation was very neat and comfortable. Close to wedding venue. Would definitely recommend to my friends. Thank you for allowing an early booking time.

Country Park se terugvoer

Hi Elize,

Thank you for the positive review. We hope to accommodate you again in the near future.

Kind regards,
Country Park team

Country Park
Nobuhle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M

Wow, wow, wow.

What a place, I don't even have words to explain the beauty, cleanliness, lovely place we enjoyed ourselves. We love Country Park and we will see you guys soon, we can't stop talking about good times we had there, thank you so much, good people, friendly, wow 110/110.

Marius K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Als 100%.

Alles was baie nice en skoon.

Country Park se terugvoer

Hi Heleen

Baie dankie dat jy ons gekies het vir julle oornag verblyf en baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle in die toekoms weer hier by ons te kan akkommodeer.

Groete
Country Park Guest House

Country Park
Marne W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marne W

Dit was 'n great ervaring.

Die wooneenhede was baie skoon en baie mooi gewees. Hulle is baie vriendelik en behulpsaam.

Country Park se terugvoer

Hi Marne,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Hoop om julle weer in toekoms te huisves by Country Park.

Groete,
Country Park en personeel

Country Park
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Denise G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Baie vriendelik en gasvry.

Die ontvangs was baie vriendelik en diens puik.

Elaine B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Gerieflik, pragtig, vriendelik en opreg!

Baie lekker oornag, al was dit net vir een aand kan mens die potensiaal van gereelde verblyf insien! Dankie.

Country Park se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer - ons vertrou om u binnekort weer hier te huisves

Country Park
Retha V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Aangename verblyf, waarde vir geld en goeie vriendelike diens.

Sien die sterre.

Yolandie P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P

Absoluut 'n 200%-ondervinding

Is paar minute vanaf baie troue venues. Kamer was awesome, beautiful. Diens was 500%. Niks was te veel nie. Selfs tjippies en kit-kat toe ons 3 uur die oggend terug kom by kamer. 2000% aanbeveelbaar.

Alet D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Rustig, professioneel en gesellig.

Die diens was uitstaande en vriendelik. Hul ontbyt was smaaklik en perfek voorberei. Die uitsig was 'n welkome verrassing gewees.

Country Park se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoer - ons vertrou om u weer in die toekoms hier by ons te huisves

Country Park
Ferdi B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B

Baie aangenaam.

Sien gerus die sterre.

Omenda G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omenda G

Friendly owners and tranquil atmosphere.

The owners were very polite and it really just feels like a home away from home.

Roshan N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan N

A home away from home, without the bustle of suburban life

The staff were very friendly and the host gave us a warm welcome, it felt like being with family, but without the drama. The cottage we stayed in was absolutely clean and the hot water works, which was a big plus. We felt very safe at Country Park which is paramount today, especially when one is on holiday (the last thing we want to worry about is safety). I loved the scenery, the garden and the peace and quiet. Whenever I'm in Jbg, you'll be my second home.

Werner G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Baie rustig en alles wat mens nodig het.

Elmarie was baie vriendelik en behulpsaam en het vinnig die probleem met die lugversorging uitgesorteer. Rustige plaasgevoel, maar naby aan die stad en geriewe. Baie lekker gebly.

Christine L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christine L

Average!

We had to leave early morning and taking a cold shower at 05:00 in the morning really does not do it for me. They forgot to put the geyser on.

Renee B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B

Uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

Werner T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner T

Perfek vir oornag tydens besigheidsuitstappies in Muldersdrift/Krugersdorp.

Country Park is stil en ons het 'n goeie nagrus gehad.

Kobus M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Uitstekende verblyf!

Ons kan Country Park enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Hendrik V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Baie aangenaam!

Dit is lekker om in so 'n SKOON en netjiese plek tuis te gaan.

Wanda J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda J

Baie vriendelike ontvangs.

Elmarie, ontvangsdame, baie vriendelik en alles goed. Ons het lekke geslaap!

Liezel H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Ek het my verblyf baie geniet en was baie tevrede met die diens en gastehuis in die algemeen.

Country Park het 'n lekker rustige atmosfeer weg van die stad se gejaag. Dit bied waarlik waarde vir geld en alles wat nodig is om jou verblyf te geniet.

Bongani Q - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bongani Q

Very quiet place, suitable for relaxation

I have had a very pleasurable evening with no disturbance at Country Park, and that was exactly what I was looking for.

Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incolae-weg, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGQ3MTE5LTY3NGMtNDcyNC1hMzBkLTg0OTY1MjE0YTk2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Incolae Road Muldersdrift 1749 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.057510578803 27.881171107292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang