Country Side Villa 13
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R72, Green Fountain Farm Villa 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Country Side Villa 13 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis op 'n veilige, plattelandse landgoed wat Green Fountain Farms genoem word en wat net 10 km buite Port Alfred is. Hierdie perseel is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie omdat die villa 'n uitsig het oor 'n groot grasperk wat baie voëls huisves en 'n dam waarin eende en ganse swem.
Die dubbelverdieping-perseel bied slaapplek aan 6 volwassenees en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer onder het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentral ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n gerieflike sitarea met sitplek en 'n TV. Daar is gratis WiFi deur die hele huis. Daar is ook bordspeletjies.
Buite die eenheid is daar 'n onderdak-stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n houtdek wat 'n uitsig oor die natuur bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- R72, Green Fountain Farm Villa 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R72, Green Fountain Farm Villa 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang