Country Village
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 662
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Louise F - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed, sal graag langer wou gebly het. Vriendelik en professionele diens, rustige atmosfeer.
Ruaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Claudia V - Des 2023
Algehele gradering
Die plekkie was mooi en netjies, meer as genoeg.
Karen J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en lekker ingerig.
Gena V - Des 2023
Algehele gradering
Goed georganiseerd en gerieflik om te bly.
Beaulah D - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Greg R - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Minette S - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendelike staff.
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Gerty D - Des 2021
Algehele gradering
Lovely overnight stay, clean an comfortable room.
Alex V - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Marina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaap
Maryna V - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag Pierre,
Baie dankie. Jammer vir die swembad. Ek het aangeneem dat mense sal verstaan waarom daar nie 'n swembad is nie. Ons het dit reeds afgehaal. Voorspoedige jaar vir julle, alles wat mooi is.
Vriendelike Groete
Petra
Edith W - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, ontspanne.
Country Village se terugvoer
Goeiemôre
Baie dankie. Dis so lekker as gaste hulle verblyf geniet het. Julle moet beslis weer kom kuier. Alles wat mooi is vir 2020.
Mooi dag.
Vriendelike groete
Petra
Lizette L - Des 2019
Algehele gradering
Ruim, rustig en silwerskoon.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag Lizette
Baie dankie, waardeer die mooi en positiewe terugvoer. Dis altyd 'n riem onder die hart as gaste lekker gebly het. 'n Baie Geseënde Kersfees en alles wat mooi is vir 2020. Hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Petra
Lee-ann E - Des 2019
Algehele gradering
Goeie diens.
Country Village se terugvoer
Goeie dag Lee-aan,
Baie dankie. Word opreg waardeer. Ek glo julle het 'n baie Geseënde Kersfees gehad en alles wat mooi is vir 2020. Hoop ons sien gou weer. Lekker aand!
Vriendelike Groete
Petra
Anelize B - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike verblyf.
Country Village se terugvoer
Goeiemiddag Anelize,
Baie dankie. Dit was lekker om julle weer hier by ons te huisves. Ek is bly julle het dit geniet.
Mooi dag en vriendelike groete
Petra
Marietjie A - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag Marietjie
Baie dankie, waardeer opreg. So bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien sommer gou weer.
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra
Jan S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Country Village se terugvoer
Goeie More
Baie dankie. Dis altyd heerlik om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Hoop ons sien sommer gou weer. Lekker naweek!!
Vriendelike Groete
Petra
Colin D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Country Village se terugvoer
Goeie Naand,
Baie dankie. Waardeer opreg. Hoop ons sien sommer gou weer. Sterkte met die rit terug. Veilig ry.
Vriendelike Groete,
Petra
Boet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit. Julle moet veilig ry en lekker kuiers. Sien een van die dae.
Vriendelike Groete,
Petra
Yvette U - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie behulpsaam by gastehuis.
Country Village se terugvoer
Goeiedag Yvette,
Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Ek is ook bly die troeteldiere het lekker gebly, dis baie belangrik!
Alles wat mooi is vir 2019. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Petra
Nico K - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende gesinsverblyf.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie baie dankie, dis regtig lekker om te hoor. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit maak al die harde werk en lang ure sommer die moeite werd. 'n Baie mooi 2019 vir julle. Hoop ons sien weer.
Vriendelike Groete
Petra
Estelle D - Jan 2019
Algehele gradering
Die plek is rustig en totale bliss vir die siel.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Dis sommer wonderlik om te hoor. Baie dankie. 'n Baie mooi, geseënde 2019 vir julle. Hoop ons sien sommer gou weer.
Lekker Naweek
Vriendelike Groete,
Petra
Wina D - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was goed.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie, waardeer. Bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekker Naweek!
Vriendelike Groete
Petra
Hannatjie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met bedagsame gasvrou, skoon en keurige kamer.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Baie baie dankie, die positiewe terugvoer word opreg waardeer. Dis altyd 'n riem onder die hart as gaste hulle kuiertjie geniet het. 'n Mooi jaar vir julle verder en ek hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Petra
Johanette S - Nov 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Country Village se terugvoer
Goeienaand,
Baie dankie, waardeer die mooi terugvoer. Glad nie moeite nie, net 'n plesier. Hoop ons sien sommer gou weer. Jammer oor die lig.
Vriendelike groete
Petra
Johann S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike Groete,
Petra
Werner G - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Word opreg waardeer. 'n Baie mooi 2019 vir julle. Ons hoop ons sien sommer gou weer.
Lekker Dag
Vriendelike Groete
Petra
Daniel V - Des 2018
Algehele gradering
Exactly what was expected.
Rene G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie, ek waardeer dit. Die meisies werk baie hard om alles skoon en netjies te hou. Ek sal julle boodskappie aan hulle oordra.
Ons hoop ons sien sommer gou weer. Lekker dag.
Vriendelike groete
Petra
Jasper J - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties, baie behulpsame gasvrou.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Nou begin my naweek ook sommer goed. Dis altyd lekker as gaste hul verblyf geniet het. Mooi naweek vir julle. Ons hoop ons sien sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Petra
Rietjie V - Jun 2018
Algehele gradering
Goed.
Country Village se terugvoer
Goeie middag Wynand
Baie dankie, ek waardeer dit. Dis altyd 'n riem onder die hart. Lekker aand en ek hoop ons sien jou sommer gou weer.
Vriendelike groete
Petra
Haidee J - Mei 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer bespreek.
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie, ek waardeer die mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekker dag verder.
Vriendelike groete
Petra
Hannatjie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, rustige en gemaklike verblyf met vriendelike diens.
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het. Dit maak al die harde werk sommer die moeite werd.
Lekker dag en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Petra
Mirna S - Des 2018
Algehele gradering
Rustige, mooi omgewing! Netjiese, skoon verblyf!
Country Village se terugvoer
Goeienaand
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons hoop julle het 'n Wonderlike Kersfees en dat 2019 sommer 'n fantasmagoriese jaar gaan wees. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Petra
Ansie G - Des 2018
Algehele gradering
Gasvrou doen moeite met haar gaste.
Country Village se terugvoer
Goeienaand
Baie dankie, waardeer. Dis lekker om te hoor dat jou gaste hulle verblyf geniet het. Julle moet 'n baie Geseënde Kersfees hê en alles wat mooi is vir 2019. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendleike Groete
Petra
Naielah S - Jan 2018
Algehele gradering
Very Comfortable overnight stay.
Country Village se terugvoer
Good Afternoon,
Thank you so much. It's always nice if guests had a good stay over. It makes all the hard work, worth it. Hope we see you again.
Kind Regards,
Petra
Toni N - Nov 2018
Algehele gradering
Neat, clean and welcoming.
Country Village se terugvoer
Good Day Toni,
Thank you, much appreciated. Hope to see the guys again. Washing was just a pleasure. Have a lovely day!
Kind Regards,
Petra
Allan L - Feb 2018
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Country Village se terugvoer
Good day,
Thank you, glad to hear that your stay was pleasant. Hope we see you again soon. Have a lovely evening.
Kind Regards,
Petra
Ricky L - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Country Village se terugvoer
Goeiemore
Baie dankie, ek waardeer die mooi terugvoering. Dit is nogsteeds vreeslik warm. Mooi dag en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Petra
Pieter G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie basies. Skoon en nietjies. Geen ekstras.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie. 'n Mooi jaar vir julle verder. Hoop ons sien julle weer.
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra
Etta V - Sep 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en sal beslis weer daar oornag.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag Etta,
Baie dankie, is baie bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons hoop ons sien sommer gou weer. Lekker middag.
Vriendelike Groete,
Petra
Lynn E - Apr 2018
Algehele gradering
Suitable for an overnight stay.
Country Village se terugvoer
Good day,
Thank you. I do apologize, I will have a look at it as soon as possible. This is the first time someone mentions it. Have a lovely day.
Kind regards,
Petra
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie ons us bly dat julle lekker gebly het, waardeer. Lekker dag en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Petra
L V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies.
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie. Ons hoop die res van 2018 is sommer fantasties. Lekker dag.
Vriendelike groete
Petra
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Henry P - Mrt 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie was voldoende vir een nag verblyf.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie. Vreeslik jammer om dit te hoor. U moes my net geskakel het, dan sou ek dit aangespreek het. Dis maar partykeer moeilik.
Geniet julle Paasfees.
Vriendelike Groete
Petra
Willanna G - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en alles wat 'n selfsorgeenheid nodig het en daarby silwerskoon!
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie, dis sommer 'n lekker kompliment so vroeg in die nuwe jaar. 'n Mooi en geseënde jaar vir julle. Ons hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag.
Vriendelike groete
Petra
Lana R - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Country Village se terugvoer
Goeie Morê,
Baie dankie. Is bly julle het dit geniet. 'n Wonderlike, geseënde 2018 vir julle. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooi Dag.
Vriendelike Groete,
Petra
Rensche J - Des 2017
Algehele gradering
Ruim kamers, skoon en vriendelike personeel.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie. Dis altyd lekker om te hoor, maak al die harde werk net oor en oor die moeite werd. Mag julle 'n wonderlike Kersfees hê en net als wat mooi is vir 2018. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Petra
Marius S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n lekker aandjie by die braaivleisvuur en dat my suster-hulle, wat op Graaff-Reinet bly, daar by ons kon kom braai, het dit net nog meer besonders gemaak.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie, Net 'n plesier. Baie bly dat julle dit geniet het. Dis altyd 'n riem onder die hart. Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra
Riana L - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie, ek is bly om dit te hoor. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi aand.
Vriendelike groete
Petra
Talla C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Country Village se terugvoer
Goeie dag Talla,
Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete,
Petra
Alida V - Apr 2017
Algehele gradering
Perfekte, lekker gesinsverblyf.
Country Village se terugvoer
Goeie dag Alida,
Baie dankie vir die terugvoer. Dis is vreeslik lekker en 'n riem onder die hart as gaste hulle verblyf geniet het. Ek is bly die aandete was ook lekker. Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete,
Petra
Estelle D - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Country Village se terugvoer
Goeienaand
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit maak sommer al die harde werk oor en oor die moeite werd. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. 'n Baie geseënde Paasnaweek vir julle.
Vriendelike groete
Petra
Oltan O - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend. Baie rustig en baie ruim, skoon kamer.
Country Village se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Die wete dat gaste lekker gebly het is altyd 'n riem onder die hart.
Mooi dag
Vriendelike groete
Petra
Freddie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik en loopafstand van die eetplekke af.
Country Village se terugvoer
Goeie middag Freddie
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer en dit maak sommer al die harde werk die moeite werd. Ons hoop ons sien julle weer.
Mooi aand
Vriendelike groete
Petra
Elize R - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n netjiese, goed toegeruste eenheid.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie, ek waardeer dit. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lekker naweek.
Vriendelike groete
Petra
Lizelle C - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf was mooi en netjies.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie. 'n Mooi jaar vir julle en ek hoop ons sien gou weer.
Vriendelike Groete
Petra
Alet W - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie skoon en netjies.
Country Village se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Mooi aand.
Vriendelike groete,
Petra.
Nicolene B - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie, waardeer.
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra
Ben V - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike en aangename mense.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie. Dit was sommer 'n groot plesier.
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra
Jan F - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, hoog aanbeveel!
Country Village se terugvoer
Goeie More,
Ag baie dankie, dis sommer goed om the hoor. Hoop ons sien gou weer.
Mooi Dag.
Vriendelike Groete,
Petra
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, met alles wat nodig is.
Country Village se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het.
Mooi dag!
Vriendelike groete,
Petra
Wilri E - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies en skoon.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie. Ek waardeer dit. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer!
Mooi Dag!
Vriendelike Groete
Petra
Le Riche C - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie. Julle moet 'n mooi Kersfees hê en geniet die Nuwe Jaar.
Vriendelike Groete,
Petra
Melinda P - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon verblyf na 'n lang dag op die pad.
Country Village se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om te hoor. ' n Mooi jaar vir julle.
Vriendelike Groete
Petra
Chris S - Des 2015
Algehele gradering
Asemrowend.
Country Village se terugvoer
Goeie Dag,
Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het.
'n Mooi jaar vir julle.
Vriendelike Groete
Petra
Marie S - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf in 'n mooi, rustige kothuisie.
Country Village se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. 'n Mooi jaar vir julle.
Vriendelike Groete,
Petra
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstroomstraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang