Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Village

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Louise F
1 nag
5.0
Mei 2023

Baie goed, sal graag langer wou gebly het. Vriendelik en professionele diens, rustige atmosfeer. 10 Uit 10, sal definitief aanbeveel vir ander gaste. Dit was die eerste besoek van my ma in meer as 40 jaar in haar geboortedorp en julle het die ervaring vir haar baie spesiaal laat voel. Sy sal dit altyd onthou en koester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Comfortable. This was a comfortable overnight stay for our family with excellent facilities. The big plus was the large play area for our children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Die plekkie was mooi en netjies, meer as genoeg. Die oornagplekkie was great, ons het heerlik gebly. Mooi en netjies. Die persoon wat ons ontvang het, was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen J
1 nag
4.6
Jan 2024

Baie netjies en lekker ingerig. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gena V
1 nag
4.6
Des 2023

Goed georganiseerd en gerieflik om te bly. Die oord se personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n winkel by ontvangs waar kos, drinkgoed en so meer gekoop kan word wat baie handig is. Die eenheid is ruim en skoon. Ons sal weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beaulah D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Gerieflik en netjies. Uitstekende oornagverblyf wat sentraal is. Baie vriendelik ontvang en behulpsame personeel. Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Sal weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Lovely place to stay. Graaff-Reinet is a beautiful town and Country Village was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekende diens en vriendelike staff. Was een fantastiese ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Baie oulike plekkie! Alles wat jy nodig het en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Lovely overnight stay, clean an comfortable room. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 662

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwp6kWK0DdnmLXtYUwP9tMs7FD10xfHW3tXnBVUDDeCxMqmJPhH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 88 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251732 24.529823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang