Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Village

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Country Village is net die plek vir jou om jou batterye te herlaai na 'n lang reis en net te ontspan. Dit is ideaal geleë om 'n gerieflike oornagplek te wees of 'n blyplek vir 'n kort vakansie na aan al die besienswaardighede, skole, koffiewinkels en restaurante in Graaff-Reinet.

Ons het 5 selfsorgkothuise. Daar is verskeie opsies beskikbaar van knus kothuise met slaapplek vir 2 mense tot kothuise met slaapplek vir 4 - 6 mense. Almal is en suite, word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n TV.

Braaigeriewe is voorsien vir diegene wat daarvan hou om langs die vuur te ontspan onder die grootse naghemel van die Karoo. Ons personeel is altyd bereid om gaste by te staan sodat jou verblyf so gerieflik moontlik is. Ons sal ook inligting oor doendinge en besienswaardighede in die dorp voorsien.

Country Village is gerieflik in die middel van Graaff-Reinet geleë en dis binne maklike stapafstand van die winkels en museums af. En dis 2 minute se ry van die natuurreservaat af. By Country Village verwelkom ons nie net paartjies en gesinne nie, ons akkommodeer ook klein en groot toergroepe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Louise F
5.0
Baie goed, sal graag langer wou gebly het. Vriendelik en professionele diens, rustige atmosfeer. 10 Uit 10, sal definitief aanbeveel vir ander gaste. ...
Sien meer
Mei 2023
Ruaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. This was a comfortable overnight stay for our family with excellent facilities. The big plus was the large play area for o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Claudia V
Saam met vriende
4.8
Die plekkie was mooi en netjies, meer as genoeg. Die oornagplekkie was great, ons het heerlik gebly. Mooi en netjies. Die persoon wat ons ontvang het,...
Sien meer
Des 2023
Karen J
4.6
Baie netjies en lekker ingerig. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar slaap.
Jan 2024
Gena V
4.6
Goed georganiseerd en gerieflik om te bly. Die oord se personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n winkel by ontvangs waar kos, drinkgoed en so ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 662

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Stockenstroomstraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Country Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwp6kWK0DdnmLXtYUwP9tMs7FD10xfHW3tXnBVUDDeCxMqmJPhH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 88 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251732 24.529823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang