Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Couples' Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg-weg, Vermaaklikheid Olyf Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Couples' Cottage is 'n rustieke vissermanstyl-kothuis op 'n werkende plaas in Vermaaklikheid. Hierdie knus kothuis, wat oor die olyfboorde uitkyk, is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Dié oopplan-kothuis is geskik vir 2 volwassenes met 'n kind van 1 jaar of jonger. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, breekware en eetgerei. Boonop is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n binnenshuise kaggel en gemaklike stoele waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe is buite die kothuis beskikbaar.

Gaste kan 'n maklike wandeling na die Duiwenhoksrivier geniet wat publieke toegang het vir swem, bootvaart of kanovaart. 'n Kort rit na die mond van die rivier sal gaste die geleentheid bied om te swem en visvang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Heidelberg-weg, Vermaaklikheid Olyf Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Gaste dink Couples' Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg-weg, Vermaaklikheid Olyf Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf198345f06d0297ce1461d4a2fd57f4d505623d544e947d11572707c4957ec9b2589edcaec6ca6f22f190a0f33e5e1065eb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Heidelberg Road Vermaaklikheid Olive Farm 6671 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.311909441363 21.031616663399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang