Couples Cove
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights A4, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 328R1 063 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Couples Cove is 'n bekoorlike woonstel in Bay View Heights, Kaapstad, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Hierdie area maak oop op 'n balkon met buitesitplek. Die woonstel het ook 'n lessenaar in die slaapkamer, komplimentêre WiFi en 'n omskakelaar vir ekstra gerief. Die woonstel is binne maklike bereik vanaf die strand en Boulders Beach.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Red Hill-weg, Bay View Heights A4, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Couples Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights A4, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang