Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courageous Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 79 resensies vir Courageous Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Almo V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almo V

Simple yet comfortable.

Quick and comfortable, everything we needed for our overnight stay.

Stienie O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie O

Cosy, gasvry, veilig.

Sal beslis aanbeveel! Warm kombers en verwarmer op 'n yskoue aand. Gasheer het bedagsaam op ons gewag, al het ons eers na 8 die aand gearriveer.

Simone S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Lekker geslaap, gemaklike woonstel met banke en beddens.

Baie lekker gebly, kon selfs rugby kyk!

Deon C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Neat and tidy. Perfect for a midway stop.

Second time staying at Courageous, this time was booked in at room 5, was greeted at the gate and shown where the room was. The room was neat and tidy. A plus point was the electric blankets as it was quite cold that night. Courageous is the perfect stopover and will use them again.

Abel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel V

Verbasend netjies en skoon.

Baie lekker oornagplek.

Anneke B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Ons het lekker gerus vir die aand.

Dankie baie vir die goeie diens en dat dit skoon was. Ons het veilig gevoel. Ons het ons hondjie saam gebring en sy kon veilig rondloop buite onder toesig. Ons sal weer definitief oorslaap vir 'n vinnige oorslaap.

Deon C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Five star stop-over.

I enjoyed my stay, after reading some of the reviews I was doubting my choice of accommodation. You get a rustic feel of the place when you enter. It's a perfect stop-over, but for people who are used to finer things in life, they would not find it to their taste. I will stay there again as I said, it is perfect for a stop-over.

Tracy L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L

Comfortable.

Perfectly clean, neat and comfortable for our night's stay. The owners need to do some silicone work on the shower and handbasin, but besides that, it's perfect.

Martin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Sal veel langer wou bly. Aangenaam, gemaklik. Vriendelike gasheer.

Absoluut. Gasvry ontvang.

Ally L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ally L

Ons was in Harrismith vir 'n troue, en Courageous was 'n perfekte oornagplekkie.

Ons het heerlik gebly, die akkommodasie maklik gevind en dienste baie professioneel en positief ervaar. Baie dankie!

Tiens R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiens R

Lekker uit gerus na lang pad.

Skoon en netjies. Sak pas verblyf.

Tiens R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiens R

Lekker geslaap.

Gerieflike kamers. Skoon en netjies.

Alicia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J

Rustig, kalm en sonder probleme.

Inderdaad ja. Kamer was lekker warm.

Henk V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Stay was very good value for money.

Had a very pleasant stay, were given a bigger room, (no 8) instead of (no 6).

Cashane G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cashane G

Baie tevrede met ons besluit.

Johan en sy span bestuur 'n baie netjiese verblyf. Net reg vir 'n stop-over.

Esmé T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé T

Eenvoudig uitmuntend!

Komplimente aan Courageous vir 'n pragtige oornagplekkie. Alles was silwerskoon en van my aankoms tot my vertrek het ek net vriendelikheid ontvang. Jy is voorwaar 'n sonstraal vir jou kliënte. Baie dankie.

Alex C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Ideaal vir 'n oornag stop.

Sien sterre.

Mr Menziani Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Menziani Y

Not happy.

The door of my accommodation, room 3, is totally broken down. It falls apart. We spent the night with an unlocked door. According to the workers there, the door has been in this condition for quite a long time, and the owners of the BnB are fully aware of it.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lindie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie D

Basies maar netjies.

Slegs bedoel vir oorslaap. Geen bedkassies langs die bed, so mens sukkel bietjie met 'n glas water en jou foon langs jou. Ook geen wasbakkie behalwe vir die badkamer. Jy moet jou drinkglas of beker maar in die badkamer spoel.

Rene S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Baie goeie ligging, naby die hoofweg, maar nie geskik vir 'n paar of familie nie. Baie mooi plek.

Die plek is baie skoon. Ek het nie veilig in die kamer gevoel nie. Daar is geen diefwering op die vensters of glasdeur nie. Tussen die kamers was daar net 'n dun binne-deur. Mense het hard gekuier tot amper 10 uur. Daar is ook geen gordyn in die sit- en eetkamer nie, net kant. Dit voel asof iemand vir jou kyk.

Andrea S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea S

Ligging goed vir oornag terwyl mens reis.

Ons was 2 paartjies wat saam gereis het. Ons het aanvanklik kamer 3 en 4 bespreek wat langs mekaar is. Met aankoms is ons ingelig dat ons in kamer 4 en 6 gaan bly. Kamer 6 is deel van die groot baksteenhuis en nie 'n houthuisie soos kamer 3 en 4 nie. Kamer 6 was netjies en gerieflik met 'n ordentlike bed. Daar was eetgerei beskikbaar, maar nie volledige stelle nie, so ons kon dit nie gebruik vir ons ete nie. Die breekware, ketel, yskas en televisie was voldoende. Lekker stort. Die kamer grens aan ander kamers in die huis met dun mure tussenin, so mens kan gesprekke van ander kamers hoor. Kamer 4 was een van die hout huisies op die erf. Die kamer was nie heeltemal netjies en skoon nie. Die deur kon nie van binne af sluit nie. Die beddens was al 3 wankelrig en matrasse nie stewig nie. Een van die beddens se elektriese kombers se koord kon nie by 'n muurprop uitkom nie. 2 verskillende ervarings, maar prys is dieselfde vir albei kamers. Die motorhek werk met 'n remote en gaan nie outomaties toe nie. Van die ander gaste het die hek laat oopstaan toe hul inkom, wat nie so aangenaam is nie. Afhangend van watter kamer mens kry, is dit 'n gerieflike oornagplek met basiese geriewe.

Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Good

See stars.

Phoka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoka M

Excellent.

Best place and the reception was great.

Sakkie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie H

Puik, sakpas verblyf 'n hanetree vanaf die N3.

Baie vriendelike gasvrou/ontvangs. Pragtige kamer, puik toegerus, perfek vir oornag verblyf na 'n lang dag op die pad. Een van die bestes teen bekostigbare tariewe!

Erik O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Lekker geslaap.

Asoluut waarde vir geld. Die eienaar het ons kamer opgradeer sonder dat ons gevra het. 'n Groot pluspunt is die generator tydens load shedding. Baie sentraal gelee en netjies en skoon. Kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Chanel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Lekke oornag plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Perfekte plekkie om te oornag oppad na Durban. Dit was ons tweede keer wat ons hier gekuier het en elke keer is ons hartlik verwelkom. Top punt, ons het 'n beter kamer gekry sonder enige ekstra kostes. Sal beslis aanbeveel. Liefde die.

Londeka M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londeka M

Our stay in Courageous Accommodation was amazing. It felt like a hotel.

It was a wonderful stay, everything was perfectly fine. I don't have any complaints. It was also affordable.

Lizelle F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle F

Johan en Mornique het dit baie maklik gemaak om verblyf te reël.

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het dit geniet om daar te kuier, net jammer dit was vir een aand. Sal julle definitief in gedagte hou as ons weer werk het in Harrismith of as ons deur Harrismith moet reis.

Peter H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Netjiese en rustige omgewing.

Veilge en baie netjiese kamers. Netjies ingerig. Vriendlike ontvangs. Sal dit beslis aanbeveel.

Anaisha B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anaisha B

Vriendelik, veilig, skoon en baie goeie diens en bekostigbare pryse.

Courageous Accommodation het vir my en my dogtertjie met ope arms ontvang. Ons het so veilig gevoel, maar was ook heel rustig. Die eienaar en staff is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer van hulle gebruik maak.

Rudel Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudel Z

Neat, compact overnight accommodation catering for the cold nights.

In the main road for access but at the end of town, so as to not have heavy traffic noise. Owner had a few restaurant recommendations and didn't mind giving more coffee sachets when asked. The room was cleaned, we did not expect that, even though we only stayed there 2 nights.

Esmaré B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaré B

Uiters behulpsaam, baie gerieflike eenheid.

Het baie laat die aand besluit om oor te slaap. Bespreking was maklik en het dadelik gehelp.

Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Regtig baie netjies, heerlike ontvangs en lekker daar geslaap.

Oornagstop met ons gesin en kleindogter op pad see toe. Waarlik waarde vir geld, vriendelike ontvangs en ons sal graag weer daar stop.

Marietjie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Voldoende oornag akkommodasie.

Lekker vir net oorslaap.

Susan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Effens teleurgesteld.

Het eenheid 3 bespreek maar kamer 6 gekry. Die geslote deur tussen die huis en kamer is nie klankdig nie, mense het in en uit die ander vertrek beweeg en ek kon amper elke woord van die gesprekke hoor. Gelukkig kon ek die TV harder sit. Ek is nie vooraf in kennis gestel daar is nie water in Harrismith nie. Gelukkig kon ek met die hulp van die aand die toilet spoel en die volgende oggend stort. Dankie, jy het mooi na my gekyk.

Matshediso K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso K

The stay was awesome.

The place is clean, staff very friendly and helpful. It is safe as well, enjoyed our stay.

Mia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia M

It was great.

We had a lekker time, the place was clean.

John V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Comfortable with all the necessities.

Comfortable room with large bed, TV, fridge, microwave, etc. The bathroom is basic but adequate. The bonus was a generator during load shedding. Good value.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Katia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katia V

Was clean, and easy to access.

We stayed over on 27 December and on 4 January - both stays were very restful, and the room has everything you need for a stopover.

Clinton A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton A

Perfect overnight stay.

Lekker place to stay and they upgraded since the last time we stayed there.

Salome S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Vriendelike gasvrou/gasheer, netjiese verblyf, vinnige terugvoering op navrae.

Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om te gaan sneeu kyk - na 7h die aand was die gasvrou steeds beskikbaar vir vinnige terugvoer en ons bespreking. Daar gekom is ons vriendelik verwelkom en die gasheer het selfs vir die kinders McFlurrys gebring. Die huisies was, soos my 7-jarige gesê het, "presies soos op die foto's"! Dit was net wat ons nodig gehad het teen 'n sakpasprys. 5-ster!

Musa N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa N

Fantastic, very clean and great prices.

I can recommend to people. Very accommodative to my wife and kids.

Corné L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné L

Excellent stay!

Great value for money and the host was amazing!

Albertus H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus H

Uitstekend!

Lieflike plekkie. Wonderlike mense wat my hondekinders soos mense aanvaar het.

Anette F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette F

Baie gerieflik en skoon.

Oornag op pad met vakansie. Geen krag in Harrismith maar eienaar het nie geskroom om kragopwekker aan te skakel vir ons gerief nie. Ek beveel dit beslis aan vir oornag. Courageous het alles wat jy nodig het om uit te rus en vars en skoon jou reis voort te sit. Asook enigeen wat vir langer wil bly sal nie spyt wees nie.

Chanel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Netjies. Vriendelike mense, warm bed, wat meer het 'n mens nodig!

Wow, 10 uit 10 vir gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis Courageous Accommodation aanbeveel.

Sibongile Edith N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile Edith N

The owner was very accommodating and friendly.

I initially made the booking, but I was not there first, my partner arrived before I did. Called the owner and he had no issues with letting him in and showing him our room which was really nice and clean I must say. It was cosy and romantic, just how I had envisioned it. Thank you so much for making our stay as pleasant as possible.

John V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Comfortable stay with all necessary facilities in the room.

Good booking experience and found the accommodation in a quite suburb without any problem. Happy with the room and host alleviated powercut in the morning by switching on a generator.

Andre S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie nice, is gasvry ontvang en inligting goed deurgegee.

Gasvrou uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel, sal beslis weer daar oorslaap.

Clinton A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton A

Marvelous.

Perfect place for overnight stay.

Maleshoane M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maleshoane M

I enjoyed my stay.

The owner is amazing. Always willing to go an extra mile for her guests. I'm definitely coming back.

Ria V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Baie skoon en netjiese eenhede.

Eenhede was skoon en netjies. Ideaal vir 1 nag se oorslaap.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Netjies en gasvry vir oorslaap.

Perfek as jy net wil oorslaap en iets netjies, gemaklik, skoon en sentraal soek.

Leeshen M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leeshen M

Baie lekker gebly.

Vriendelike mense.

Pierre G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G

Gerieflik vir reisigers.

Knus vir reisigers. Voorstelle: Die Garmin GPS neem jou na die bure. Helder ligte op die verwelkomingsborde en aanwysings na die hek vir die wat in die aand arriveer sal baie help. En herstel die warm water in die stort. Baie dankie.

Benjamin N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Benjamin N

Teleurgesteld.

Met aankoms het niemand geweet wat aangaan nie. Ons moes buite wag en 'n gesukkel om die eienaar in die hande te kry. Kamers wat ons bespreek het was op die dag nie beskikbaar nie. Niemand was hulpvaardig nie, sleutels van kamers was net geggee. Ons was n totaal van 2 ure daar gewees waarby ons besluit het om ons tasse te pak en te ry. Niemand het ons gekontak of gevra of alles reg is nie. Ons voel net hierdie was glad nie gasvry gewees nie en sal beslis nie weer 'n bespreking daar maak nie. Ek hoop die eienaar neem kennis van die bogenoemde en neem dit in ag vir toekomstige gaste.

Sifiso M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso M

Very excellent guest house.

The place is clean above expectation as seen on photos.

Marelize L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Mense was baie vriendelik. Plek baie netjies en gerieflik.

Netjies. Mense baie vriendelik. Plek het alles wat mens nodig het.

Belinda W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

Gerieflike oornag verblyf. Goeie diens.

Netjies, skoon en gerieflik.

F P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F P

Dit was great gewees.

Baie vriendelike diens ontvang. Alles was mooi skoon en in plek.

Judith S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S

Hospitality and customer service were incredible.

Thank you Johan and Tanya. You went out of your way to make sure we were comfortable and looked after.

Sandra L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Goeie ligging. Vriendelike ontvangs.

Plekkie is baie oulik. Ons was 3 volwassenes en dan is dit bietjie beknop. Maar vir enkellopendes of ouers met 'n kind sal dit goed werk.

Zainab N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zainab N

Delightful.

Very welcoming & beautiful. I would recommend it to anyone traveling in Harrismith. Beautiful view.

Demi B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi B

Baie aangename, dierbare mense wat ons met ope arms aanvaar het.

Baie moeite gedoen en selfs vir my babatjie kot ingesit waarin hy kan slaap. My seuntjie het gedink dis sy tweede huis, en ons hondekind was op haar gemak.

Chyresse D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chyresse D

Baie netjies.

Dit is baie mooi, maar die pad soontoe het vreeslik baie slaggate.

Goodenough S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goodenough S

Was a great place.

Very quiet place. I wish to visit again.

Anneke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Oornag saam my man en seun.

Baie netjiese en oulike plekkie. Was net vreeslik warm en sou fermer matrasse verkies as ook dalk 'n lugreëling. Onthou om gaste te sê om geyser aan te sit anders stort jy in 'n koue stort.

Nerine B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B

Voldoende.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Chanel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel S

Oornagplekkie op pad see toe.

Tanya was regtig baie behulpsaam maar daar is klein dingetjies wat aandag nodig het, soos om seker te maak dat genoeg handdoeke uitgesit word vir besoekers wat oorbly, ons het 2 gekry maar was 3 mense, dalk 'n stortmatjie voor die stort om seker te maak dat mens nie gly as jy uitklim nie, die mandjie in die stort vas te sit teen die muur sodat mens se toiletware nie uitval omdat die mandjie om die kraan se kop hang nie, 'n klein opwaslappie of afdroogdoekie vir die was en afdroog van die koffiebekers en lepels aangesien daar nie 'n opwasplekkie daarvoor is nie en mens jou koffiebekers in die badkamer se wasbak moet was. Verder is die akkommodasie 'n lekker rustige en ideale plekkie om te oornag as mens net halfpad wil ry see toe en nie kans sien vir die langpad nie.

Yolande J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande J

Good for overnight stop.

The accommodation was good for an overnight stop, especially if you are coming in late at night. Management were fully prepared in terms of directions, instructions and convenience.

Marita J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita J

Die koue water kraan in die stort het nie gewerk nie.

Ek het Johan geskakel en vir hom gesê dat die kraan nie werk nie, hy het gekla dat die gaste die kraan te styf toe draai en dit is die probleem. Hy het nie kom kyk of hy kan kom kyk wat fout was nie. Na 20 min se gesukkel het ons dit oopgekry. Die volgende oggend was dit dieselfde storie. Die kraan is 'n goedkoop stop kraan wat 'n mens buite gebruik wat jy nie baie oop en toe maak nie.

Sanette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette M

Oulike plekkie om jou reis in twee te breek.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Kon na die dag se reis lekker warm stort en lekker slaap.

Tertia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Die gastehuis is beslis op my kom-weer lysie.

Die kamer is gerieflik, skoon en netjies. Johan en sy gesin is baie aangename en vriendelike mense en doen daai eksta moeite om mens gemaklik te laat voel. Hy het selfs ons pizzas bestel en persoonlik gaan haal.

Dania M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dania M

Presies wat ons ingedagte gehad het.

Ons was baie tevrede en dit was presies wat ons ingedagte gehad het: netjiese, mooi dekor, oornagverblyf met 'n TV en WiFi. Baie dankie dat my seuntjie so lekker by jul kon speel terwyl ek en my man lekker fliek kon kyk. Alles was perfek, maar as ek een dingetjie kan noem wat ek sou verander is dit die dubbelbedmatras. Hy is baie sag, soos 'n waterbed, ek sou nie meer as een aand op hom kon slaap nie. Ek wil nie kla nie, want ek was regtig tevrede, maar as ek raad kan gee, kry net 'n ander dubbelbedmatras dan is alles 100%. Miskien hou ander mense daarvan en is dit net ek. Ons sal weer van jul akkommodasie gebruik maak en dankie vir jul gasvryheid.

Bernadette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V

Baie lekker en rustig.

Laat jou tuis voel. Netjiese, skoon kamers. Baie lekker vir nag se rus vir die langpad wat voorlê.

Meloney B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meloney B

Lieflike skoon plekkie

Dit is baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang. Dit is die ideale plek vir oorslaap op pad see toe.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: King-straat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db372a154972f395b3875eb872a905a89988c7b84ed79c3f96b45b54d9821b03495731e1b21cd8e03b20d70ec635534a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 25 King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.28135 29.13646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang