Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courageous Accommodation

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: King-straat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Courageous Accommodation bied ruim en elegante selfsorgverblyf in die bekoorlike Vrytsaatse dorp Harrismith, naby 'n rits restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede, elk met 'n privaat ingang, TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en breekware.

Die eenhede is troeteldiervriendelik en onderdakparkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Vicky D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker oornag plekkie. Wat op die foto's is, is wat jy kry. 'n Lekker bed en genoeg komberse. Ek het baie lekker gebly, daar is ook genoeg spasie in d...
Sien meer
Jan 2025
Almo V
Saam met lewensmaat
5.0
Simple yet comfortable. Quick and comfortable, everything we needed for our overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Stienie O
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy, gasvry, veilig. Sal beslis aanbeveel! Warm kombers en verwarmer op 'n yskoue aand. Gasheer het bedagsaam op ons gewag, al het ons eers na 8 die ...
Sien meer
Jul 2024
Renée S
5.0
Lekker geslaap, gemaklike woonstel met banke en beddens. Baie lekker gebly, kon selfs rugby kyk!
Jul 2024
Betsie K
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam en rustig. Aangename verblyf. Terrein mooi versorg, stil en rustig. Alles wat mens nodig het in die kamer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • King-straat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Courageous Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: King-straat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db372a154972f395b3875eb872a905a89988c7b84ed79c3f96b45b54d9821b03495731e1b21cd8e03b20d70ec635534a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 25 King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.28135 29.13646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang