Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courchevel Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Courchevel Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lindie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Mooiste mooiste mooi! Absolutely stunning!

Ongelooflike goeie diens!

Elsa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Eersteklas!

Wat 'n wonderlike ervaring! Jonathan het ons so welkom en tuis laat voel. Hy is die beste gasheer nog!

Mark V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Lovely. Again!

We came back for a return visit and loved Courchevel Cottages, even more, the second time. Jonathan was an absolute superstar, and our daughters had a wonderful time with the horses under his careful and friendly supervision. The cottages were clean and comfortable, as always, and the location is just perfect.

Jacqui S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui S

Amazing place, cottages are stunning, definitely going back again!

My friends and I all loved our stay there. It is beautiful, the cottages are stunning (better than the photos), and the pool area is great. The staff are super friendly and helpful.

Darryl S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S

A dreamy, farm style escape.

Beautiful decor, views and everything you need to switch off and keep warm.

Mark V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V

Spectacular!

For a moment there, we thought we were in Switzerland. The mountain views were gorgeous and the setting was superb. The location is perfect: it's blissfully peaceful and quiet, yet we had the very busy Bastille Day weekend festivities just down the road. If you're looking for a spot that's in Franschhoek without being in Franschhoek, you've found it!

Liselle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liselle D

Rustig, met berge as agtergrond.

Courchevel se ligging is ideaal, naby die middedorp, maar weg van die geraas. Die cottage kort opkappingswerk en aandag - waterdamp, verf wat afkom, lappies wat gewas moet word.

Erwin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin S

Beste uitsig oor Franschhoek.

Die akkommodasie bied 'n pragtige uitsig oor die vallei en berge en was werklik besonders mooi. Die eenheid is oulik versier. Ons was egter teleurgesteld omdat daar 'n geweldige vlieëprobleem is en alhoewel daar gif beskikbaar is, is dit nie ideaal met eetgerei en breekware wat nie in toe kaste of laaie gestoor word nie. Die eenheid is nie uitermatig skoon nie en 'n baie onaangename reuk het in die kombuis gehang vir die durasie van ons besoek wat ons dink die vlieë erger gemaak het. Daar is ook 'n tekort aan breekware en eetgerei, eenvormigheid van bogenoemde is ook altyd meer aangenaam as wat dit lyk soos raap en skraap eetware. Handdoeke was nie beskikbaar op die eerste aand van ons verblyf nie, dis veral ongerieflik as die eienaars nie reageer op boodskappe nie en dan ure later eers die handdoeke aflewer. Nog 'n voorstel wat ek kan maak is dat dakwaaiers in die kamers aangebring kan word. As die wind so erg waai is dit moeilik om vensters oop te los en met die vlieë probleem was dit bietjie warm in die eenheid. Mens verstaan met Covid is minimumkontak n vereiste, maar die eienaar/bestuurder kon gerus net kom vra het of alles in orde was. Ons het geen verwelkoming gehad of een keer iemand gesien tydens ons 2-nag-verblyf nie.

Deon G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Absoluut ongelooflik en verskriklik lekker.

Die huisies is baie mooi gemeubileer en ek en my vrou was mal daaroor. Die personeel was regtig baie behulpsaam en vriendelik. Die uitsig is uit die boeke en ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar slaap.

Maxi S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxi S

Pragtige ligging met mooi uitsig en uitstekende diens.

Sien sterre.

Adri O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O

Pragtige huis met 'n lieflike uitsig.

Ons het heerlik in Uitsig huisie gewoon. Die uitsig was beautiful. Eienaars is baie gasvry. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Maria T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria T

Gerieflik gebly met vriende en pragtige uitsig.

Baie lekker gebly en geslaap. Kussings bietjie hard en stort kan bietjie skooner. Pragtige uitsig oor Franschhoek as jy bietjie uit die dorp wil wees.

Tharina C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina C

Dink die bedrag van R1 850-00 per nag vir 4 persone is te veel vir wat beskikbaar is.

Die plek is nie baie netjies nie. Vertrekke is nie baie privaat nie aangesien die mure aan die bokant oop is. Daar was koffie, tee en 'n klein melkie, maar geen suiker nie. Ook geen seep in die een badkamer nie. Vir die bedrag wat betaal word, is dit werklik nie voldoende nie. Nie volgens die standaard van akkommodasie waaraan ons gewoond is nie.

Courchevel Cottages se terugvoer

Jammer om te hoor dat daar nie suiker of seep was nie. Ons verskaf dit in al die cottages. Ons sou dit graag vir julle gebring het as julle ons laat weet het.
Jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete
Sonja

Courchevel Cottages
Jacqueline C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Pragtig.

Courchevel is prentjiemooi - van die uitsig oor Franschhoek tot die perde en honde! Pragtige chalet. Sal vir seker weer soontoe gaan - net langer! Die kinders het vryheid van die plaas ongelooflik geniet.

Heleen M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen M

Lieflik!

Heerlik hier gebly. Die ligging is puik. Dankie Sonja!

Hennie B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Fantasties.

Dit was 'n verrassing vir ons dogter van Australië. Net soos ons kon sy nie uitgepraat raak oor Courchevel, die gasvrye ontvangs, netheid en fantastiese omgewing tussen die pragtige wingerde omring deur berge. Beslis een van die beste verblyfplekke in Franschhoek, binne gerieflike ryafstand na alles in Kaapstad en omgewing. Courchevel word baie hoog deur ons gesin aanbeveel.

Courchevel Cottages se terugvoer

Dankie vir die Mooi woorde kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Sonja

Courchevel Cottages
Michelle S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Beautiful views with appropriate and tasteful decor.

We had a wonderful stay. Very clean, neat and tastefully decorated.

Ilse V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Pragtige rustige plaas, sentraal geleë met gerieflike skoon akkommodasie.

Pragtige rustige plaas, sentraal geleë met gerieflike skoon akkommodasie.

Courchevel Cottages se terugvoer

Baie Dankie vir die wonderlike kommentaar, kom kuier gou weer.
Groete
Sonja

Courchevel Cottages
Wilhelm N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm N

Ongelooflik. Totale magic.

Weg van die geraas van ander mense en verkeer. Jy is omring deur berge, manjifieke sonsondergange en wolke wat teen die berg afrol. Die verblyf voel of jy deel van 'n teaterproduksie is, die fynste detail is aan gedink. Selfs 'n leunstoel voor 'n bad met panoramiese uitsig oor die berge. Om by die venster uit te kyk en perde rustig te sien wei is awesome. Hierdie gaan deel wees om ons gaste van veral oorsee te bring om die alledaagse verblyf waaraan reisigers gewoond is te besweer. Dit is wat hul gaan onthou van hul reis. As hul van anderse ervarings hou. (Pretoria)

Chris V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie mooi verblijf op een baie mooi plekkie.

Mooie cottage met een mooi uitzicht. Sonja, de eigenaresse, is heel gastvrij en behulpzaam. Een echte aanrader.

Sasja V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sasja V

Dit is die mooiste plekkie waar ek nog ooit in my lewe gebly het en ek kan nie wag om weer Courchevel Cottages te besoek nie.

Die natuurskoon en uitsig is asemrowend. Daar is baie ruimte waar mens kan rondloop en die grootheid van die skepping inneem. Die perde is pragtig en baie vriendelik. Die eenhede is netjies, maar neem maar basiese goedjies soos sout en peper en koffie en suiker saam. Daar is slegs eetgerei en breekware. Ons het heerlik gebly by Courchevel en sien baie uit na ons volgende besoek.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZDdlY2MwLWQ4ODktNDI1Ny1hZmExLTFlMmVjYjNkZTk0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.897983039445 19.135719074158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang