Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courchevel Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Lindie R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Mooiste mooiste mooi! Absolutely stunning! Ongelooflike goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Eersteklas! Wat 'n wonderlike ervaring! Jonathan het ons so welkom en tuis laat voel. Hy is die beste gasheer nog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lovely. Again! We came back for a return visit and loved Courchevel Cottages, even more, the second time. Jonathan was an absolute superstar, and our daughters had a wonderful time with the horses under his careful and friendly supervision. The cottages were clean and comfortable, as always, and the location is just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Amazing place, cottages are stunning, definitely going back again! My friends and I all loved our stay there. It is beautiful, the cottages are stunning (better than the photos), and the pool area is great. The staff are super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

A dreamy, farm style escape. Beautiful decor, views and everything you need to switch off and keep warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Spectacular! For a moment there, we thought we were in Switzerland. The mountain views were gorgeous and the setting was superb. The location is perfect: it's blissfully peaceful and quiet, yet we had the very busy Bastille Day weekend festivities just down the road. If you're looking for a spot that's in Franschhoek without being in Franschhoek, you've found it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liselle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Rustig, met berge as agtergrond. Courchevel se ligging is ideaal, naby die middedorp, maar weg van die geraas. Die cottage kort opkappingswerk en aandag - waterdamp, verf wat afkom, lappies wat gewas moet word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erwin S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Beste uitsig oor Franschhoek. Die akkommodasie bied 'n pragtige uitsig oor die vallei en berge en was werklik besonders mooi. Die eenheid is oulik versier. Ons was egter teleurgesteld omdat daar 'n geweldige vlieëprobleem is en alhoewel daar gif beskikbaar is, is dit nie ideaal met eetgerei en breekware wat nie in toe kaste of laaie gestoor word nie. Die eenheid is nie uitermatig skoon nie en 'n baie onaangename reuk het in die kombuis gehang vir die durasie van ons besoek wat ons dink die vlieë erger gemaak het. Daar is ook 'n tekort aan breekware en eetgerei, eenvormigheid van bogenoemde is ook altyd meer aangenaam as wat dit lyk soos raap en skraap eetware. Handdoeke was nie beskikbaar op die eerste aand van ons verblyf nie, dis veral ongerieflik as die eienaars nie reageer op boodskappe nie en dan ure later eers die handdoeke aflewer. Nog 'n voorstel wat ek kan maak is dat dakwaaiers in die kamers aangebring kan word. As die wind so erg waai is dit moeilik om vensters oop te los en met die vlieë probleem was dit bietjie warm in die eenheid. Mens verstaan met Covid is minimumkontak n vereiste, maar die eienaar/bestuurder kon gerus net kom vra het of alles in orde was. Ons het geen verwelkoming gehad of een keer iemand gesien tydens ons 2-nag-verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Absoluut ongelooflik en verskriklik lekker. Die huisies is baie mooi gemeubileer en ek en my vrou was mal daaroor. Die personeel was regtig baie behulpsaam en vriendelik. Die uitsig is uit die boeke en ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2020

Pragtige ligging met mooi uitsig en uitstekende diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZDdlY2MwLWQ4ODktNDI1Ny1hZmExLTFlMmVjYjNkZTk0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.897983039445 19.135719074158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang