Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Couta Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Khumbuzile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome. We had an awesome time. The place was very clean and it had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loyiso G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Beautiful and peaceful. The pictures don't do justice to the place. It is such a gem. The host was so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabuyie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

A home away from home. Wheelchair accessible. I was comfortable with my friends and enjoyed every moment hope to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosipho N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Met my expectation. It is definitely home away from home. I wish it was right at the beach; it is not far though, only 1.6 km from the beach. I would have loved to have the sea view from the house. Besides that, the cottage is so perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba K
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Home away from home. Couta Cottage is 'n netjiese huis met alles en meer wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Viwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Had a nice and comfortable stay. The host communicated everything promptly and made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brandt V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Baie lekker gebly, geen klagtes nie. Kamers en badkamers was baie netjies, skoon en modern.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chignet M
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Pragtige plek, fantastiese diens. Die huis het als wat jy benodig en Annel is altyd beskikbaar om jou met enige iets te help. Naby die oulike restaurante en die strand. Groot en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Couta Cottage was ideaal vir ons wegbreek. Couta Cottage was nie net baie stylvolle verblyf nie, maar was gemaklik (beddens was ongelooflik gemakilk), genoeg badkamers, skoon en het alles wat 'n mens so kon nodig hê en nog meer. Daar was 'n speelgoed boks wat ideaal was vir my 3 jarige, en 'n lekker groot tuin vir ons 3 hondjies wat kon saam gaan. Die strand is naby genoeg om al die kinders en honde in die kar te laai en te gaan baljaar. Winkels en eetplekke was ook lekker naby! Ons het dit baie vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Couta Cottage was pragtig, skoon en fantasties ingerig. Eienaar was heeltyd beskikbaar om met ons te komminukeer. 10/10. Daar is nie WiFi nie, dit is aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx197jnX7sLn8yDhRWQ7LHZWAZwtyqoQ3kvuOgouhvsit02mgbJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 4 Ashley Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53851 31.21333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang