Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Couta Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Couta Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Khumbuzile M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khumbuzile M

Awesome.

We had an awesome time. The place was very clean and it had everything we needed.

Loyiso G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loyiso G

Beautiful and peaceful.

The pictures don't do justice to the place. It is such a gem. The host was so accommodating.

Mabuyie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabuyie L

A home away from home.

Wheelchair accessible. I was comfortable with my friends and enjoyed every moment hope to come back again.

Nosipho N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho N

Met my expectation.

It is definitely home away from home. I wish it was right at the beach; it is not far though, only 1.6 km from the beach. I would have loved to have the sea view from the house. Besides that, the cottage is so perfect.

Jacoba K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba K

Home away from home.

Couta Cottage is 'n netjiese huis met alles en meer wat jy benodig.

Viwe M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viwe M

Had a nice and comfortable stay.

The host communicated everything promptly and made us feel at home.

Brandt V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandt V

Baie lekker gebly, geen klagtes nie.

Kamers en badkamers was baie netjies, skoon en modern.

Chignet M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chignet M

Pragtige plek, fantastiese diens.

Die huis het als wat jy benodig en Annel is altyd beskikbaar om jou met enige iets te help. Naby die oulike restaurante en die strand. Groot en ruim.

Zonica S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonica S

Couta Cottage was ideaal vir ons wegbreek.

Couta Cottage was nie net baie stylvolle verblyf nie, maar was gemaklik (beddens was ongelooflik gemakilk), genoeg badkamers, skoon en het alles wat 'n mens so kon nodig hê en nog meer. Daar was 'n speelgoed boks wat ideaal was vir my 3 jarige, en 'n lekker groot tuin vir ons 3 hondjies wat kon saam gaan. Die strand is naby genoeg om al die kinders en honde in die kar te laai en te gaan baljaar. Winkels en eetplekke was ook lekker naby! Ons het dit baie vreeslik geniet!

Louise G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Couta Cottage was pragtig, skoon en fantasties ingerig. Eienaar was heeltyd beskikbaar om met ons te komminukeer. 10/10.

Daar is nie WiFi nie, dit is aanbeveelbaar.

Rayne L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayne L

Amazing.

Beautiful, comfortable rooms. Stunning decor and friendly service.

Sibongile S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S

We had a great stay.

The house is perfect, classy and elegant. It fitted my status, because my business's slogan is "We travel in class ". So indeed we travelled in class. Thank you so much, I can't wait for my next stay in September. Hopefully I'll get a first preference when booking.

Sibongile S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S

Perfect as always.

It was my second time using this beautiful holiday home, and it didn't disappoint. My travel buddies were happy and impressed. We travelled in class.

Tanya V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

The beds were comfortable and very spacious.

Easy to locate. Very relaxed atmosphere.

Melissa O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa O

Lekker luuks.

'n Pragtige plek met alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.

Lungile N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lungile N

Awesome, I enjoyed.

The house was beautiful with everything that we needed.

Mark J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mark J

Very frustrating holiday stay.

Broken garden chairs. Loose toilet seats. Sliding door lock faulty. Insufficient towels. Continuous building work on south neighbour's premises from 6am to 10pm including weekends and public holidays. Incessant 3 barking dogs through the night and early hours of the morning waking us all up.

Couta Cottage se terugvoer

Good day,
Due to back-to-back bookings, we were unaware of the broken chairs but replaced them on the first day of their stay and the same with the towels.
We will repair and attend to the toilet seats and locks.
Unfortunately, all other complaints were out of our control, we tried our very best to prevent the construction noise, but by law, we had no control over it.
We did find this client very trying. They did not stick to the original check-in times even after we assisted them with an earlier check-in. They arrived before the other guests had left.

Couta Cottage
Ilse P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Couta Cottage was ons huis weg van die huis af! So gerieflik en skoon, sal vir seker weer daar gaan bly!

Baie skoon en netjiese blyplek! Geskik vir gesinne met kinders, sal vir seker weer hier bly!

Sakhile Goodman K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhile Goodman K

Fantastic.

The place is very beautiful. We enjoyed our stay. It is very accommodating for kids as well.

Shukry S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shukry S

Best place I have been at in a while.

This is exactly what I want and expect when I make abooking on the website. Couta Cottage felt like a home and everyone enjoyed their stay. I would go back anytime if I can get this pace again. Everything was just so delightful and I felt at home. The best value for your money, this place is just perfect for a family. I can't recommend this place enough. Couta Cottage is fully equipped with everything that you may need.

Nelson O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelson O

Great atmosphere and beautiful decor.

Couta Cottage felt like a home away from home, perfect artistic rooms and bathrooms. The house was comfortably cooled with aircons in each area, the wide opening doors to deck gave such a welcoming view and acoustics of the ocean in sight. Cleaning service was impeccable. Roughly 2 minute drive to the nearest beaches, lovely restaurants and other shops that would service any need at the spur of the moment. Pet friendly which was a great added option for small pets. We as well as our kids loved the place and will be back again!

Michelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Jy gaan behoorlik, lekker vakansie hou.

Baie dankie aan Annel en haar man vir die vriendelike gasvryheid. Dit was so gerieflik. Baie naby aan die strand en restaurante. Ons het ons hondekinders saamgeneem en dit was rerig lekker vir hulle en baie gemaklik. Daar is 'n buitestort so ons het die meeste van die sand sommer daar afgewas voor ons in die huis ingegaan het. Die huis is werklik ongelooflik mooi en as jy hou van unieke goed dan sal jy mal wees oor die plekkie. Ons sal definitief teruggaan.

Catherine Elizabeth T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine Elizabeth T

Very helpful, accommodating and friendly. Will definitely recommend this for families and friends traveling with dogs.

See stars.

Marlene K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Pragtig!

Pragtige netjiese plek net te ver van die strand af en as dit reën kan mens nie op die stoep braai nie want daar is nie 'n dak nie.

Nontobeko N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko N

What a lovely home. I highly recommend it. It had everything we needed.

Lovely home. So private and cosy. Just what we needed.

Sudesh D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sudesh D

Beautiful location and felt like home.

Very friendly and welcoming host. Great location and ample rooms and space within the house.

Vijen N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijen N

Absolutely comfortable accommodation.

The cottage has lots of space, all appliances are fairly new and the décor is very appealing.

Marlena V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Ongelooflike mooi dekor.

Couta cottage bied vyf ster verblyf in 'n huis met die mooiste dekor. Bonus is dat ons hondekinders kon saamkom. Ekstras soos beskuit, koffie en tee was 'n verassing. Ons sal couta cottage beslis aanbeveel.

Erica B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica B

Baie netjies en mooi plek.

Baie mooi huis. Enigste klagte is dat daar nie heeltemal mooi skoongemaak is nadat vir vorige mense daar was nie. Daar was 'n gebruikte sepie by die wasbak in die badkamer en die asblik in die badkamer en buite by die braai was nie uitgegooi nie. Onder die kaste was ook baie lanklaas skoongemaak. Verder was die plek baie mooi en netjies. Sal vir seker die plek aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx197jnX7sLn8yDhRWQ7LHZWAZwtyqoQ3kvuOgouhvsit02mgbJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 4 Ashley Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53851 31.21333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang