Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Couta Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Couta Cottage is in die gewilde kusdorp, Ballito, aan die Dolfynkus geleë. Ballito skuil in uitgestrekte suikerrietplantasies, KwaZulu-Natal se bekende groengoud, en word aan albei kante deur die warm water van die Indiese Oseaan omring.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n skuifdeur wat na die dek lei. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot die stoep met braaigeriewe deur die stapeldeure. Die perseel word deur 'n afstandbeheerhek betree en het 'n enkelmotorhuis met 'n afstandbeheerdeur.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Khumbuzile M
Saam met vriende
5.0
Awesome. We had an awesome time. The place was very clean and it had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Loyiso G
Saam met vriende
5.0
Beautiful and peaceful. The pictures don't do justice to the place. It is such a gem. The host was so accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Mabuyie L
Saam met vriende
5.0
A home away from home. Wheelchair accessible. I was comfortable with my friends and enjoyed every moment hope to come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Nosipho N
Gesin met klein kinders
4.8
Met my expectation. It is definitely home away from home. I wish it was right at the beach; it is not far though, only 1.6 km from the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jacoba K
4.6
Home away from home. Couta Cottage is 'n netjiese huis met alles en meer wat jy benodig.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ashley-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Couta Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx197jnX7sLn8yDhRWQ7LHZWAZwtyqoQ3kvuOgouhvsit02mgbJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 4 Ashley Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53851 31.21333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang