Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cove 13

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome. Was baie lekker en jy kry waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtig, skoon, perfek geleë, vriendelike mense. Baie goed ingerigte plek, baie netjies en skoon, lekker gesinsvakansie ligging, sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liska R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome, amazing, comfortable, neat, exciting. It was an unforgettable holiday. Would love to go back! It was the best 40th birthday present from my husband and kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Aangename en netjiese woonstel wat uitkyk op die Marina. Fantastiese geriewe en veilige area. Pragtige en veilige area wat loopafstand is van die strand. Baie aktiwiteite vir groot en klein. Die woonstel is goed ingerig met al die nodige goedjies soos 'n mikrogolf, wasmasjien en selfs 'n skottelgoedwasser. Die plekkie het ons verwagtinge oorskry en ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Au-rylaan, Martinique Cove 13, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA085df711d1f7d11c068572ab85b773830d945dcb0162d6277173dad3ed6e8b238fac11fe25fda0bf61337b75a859a80b7d20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Prince Au Drive 13 Martinique Cove 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075773881233 24.915686282487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789