Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cove View B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Carin W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Stil en vrede. Was daar vir 1 aand, baie rustig met die see in die agtergrond. Wat natuurlik help, is dat hulle battery backup het met load shedding. Kan dan nogsteeds iets charge of TV kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Puik ligging, vriendelike diens en beslis waarde vir geld. Skoon, netjies en vriendelike diens. Baie mooi uitsig, strand is loopafstand en is silwerskoon. Kan die Cove View B&B beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Wonderlik en rustig. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klarinda
Cove View B&B
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te he.

Cornelia B
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2022

Basies maar netjies. Ons het slegs een aand oornag. Verblyf was basies maar skoon en netjies. Elsie was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Stephan K
1 nag
5.0
Jul 2021

Wat 'n lekker plek met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Baie gerieflik met die mooiste uitsigte, warm kamers met al die geriewe wat 'n mens aan kan dink, strand is privaat en baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klarinda
Cove View B&B
Baie dankie, Stephan. Ons het so lekker gekuier en hoop om jou gou weer te sien.

Rudiger F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Good stay. Place was clean, friendly host well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2019

Bietjie teleurgesteld. Hulle is 'n B&B maar gee nie ontbyt nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Klarinda
Cove View B&B
Hi Odette, Thank you for your feedback. I did advise you on your arrival that breakfast is available but is not included in the room price. This is clearly stated on the website in the rates section. We will review our online descriptions to ensure that there are no misunderstandings in the future. Regards, Greg

Suni D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2019

Bitter teleurgesteld. Huis het ‘n pragtige uitsig en die kompleks ‘n pragtige strand. Die huis het baie potensiaal, maar is baie vervalle buite en min onderhoud word gedoen. Die kamer waarin ons tuis gegaan het was baie teleurstellend en ek som op as volg: Een kasdeur het geen handvatsel nie. Beddegoed het nie lekker geruik nie totdat dit vervang is. Venster na buite het ‘n film opgeplak en jy kan skaars deursien. Toiletrolhouer is besig om af te val. Verf dop af op sekere plekke. Kamer was baie vol stof en vuil veral onder die bed. Geen air-con en die losstaande waaier het dus die stof nog erger gemaak. Stort deur se film verskilfer. Een slaapkamer kas het ‘n swembad net ingeprop. Hierdie plek is definitief nie op die standaard waaraan ons gewoond is nie. Ek sal nie weer hier tuisgaan of die plek aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2017

Vriendelik, luuks en pragtige ligging. Dankie. Baie lekker gebly en het gasvryheid baie waardeer. Baie pragtige woning en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Klarinda
Cove View B&B
Baie dankie, Pieter. Dit was heerlik om julle hier te ontvang het. Ek hoop om julle weer te sien.

Santie M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2015

We had a wonderful stay at Cove View. We had a wonderful stay at Cove View. Facilities were clean. Klarinda was most helpful. Location and sea view is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Klarinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corals-singel 25, Oos-Londen, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv3UBenCyFWQsU3234a3W3gpRCCYLP0Tu12QMmxONUdu0Rla1wN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 25 Coral Crescent East London 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.072703895534 27.829301208258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang